14/03/2022
Hy roep die seuntjie en laat hom voor hulle staan. Dan sê hy vir sy dissipels: ‘Ek wil hê julle moet dit vir seker weet: As julle nie verander en soos kindertjies word nie, sal julle nooit in God se koninkryk ingaan nie. Die belangrikste persoon in die koninkryk is die een wat soos hierdie kind word.’