Uitvirkoop Jeug

Uitvirkoop Jeug Uitvirkoop jeug is 'n dinamiese jeugbediening wat fokus op die verandering van lewens.

19/08/2026

‼️ UITVIRKOOP ‼️πŸ”₯

πŸ™Œ TEMA: LEUENS VS GOD SE WAARHEID

Wat is waar? Wat glo jy? πŸ‘€πŸ”₯
Kom ontdek wat God se Woord sΓͺ!

🎢 Worship πŸ“– Woord 🀝 Fellowship

β˜• Hot Chocolate 🍫 Snoepie oop πŸ’³ Kaartmasjien beskikbaar

πŸ“… Vanaand πŸ“ Lofoord πŸ•– 7PM

Bring ’n vriend en kom saam! πŸ™ŒπŸ”₯

12/08/2026

‼️ UITVIRKOOP Q&A‼️πŸ”₯

Ons skop die kwartaal af met ’n aand waar JY die vrae vra! πŸ‘€πŸ”₯

❓ Q&A
🎢 Worship
🀝 Fellowship

β˜• Hot Chocolate
🍫 Snoepie oop
πŸ’³ Kaartmasjien beskikbaar

πŸ“… Vrydag
πŸ“ Lofoord
πŸ•– 7PM

Bring ’n vriend en kom vra jou vrae! πŸ™ŒπŸ”₯

05/08/2026

‼️ UITVIRKOOP IS TERUG ‼️πŸ”₯

πŸ™Œ Tema: BACK TO BASICS

Ons skop die kwartaal af met ons nuwe maandtema! πŸ‘€πŸ”₯

🎢 Worship
πŸ“– Woord
🀝 Fellowship

β˜• Hot Chocolate
🍫 Snoepie oop
πŸ’³ Kaartmasjien beskikbaar

πŸ“… Vrydag
πŸ“ Lofoord
πŸ•– 7PM

Bring ’n vriend en kom kuier saam! πŸ™ŒπŸ”₯

24/06/2026

‼️ KWARTAAL AFSLUITING ‼️

πŸŽΆπŸ™Œ WORSHIP AAND πŸ™ŒπŸŽΆ

Moenie hierdie Vrydag mis nie! πŸ‘€πŸ”₯

🎢 Worship
🀝 Fellowship

β˜• Hot Chocolate te koop
🍫 Snoepie oop
πŸ’³ Kaartmasjien beskikbaar

πŸŽ‰ Kom vier saam met ons die kwartaal se afsluiting!

⛓️πŸ”₯ Ons gaan ook die "Breek die Kettings" papiere verbrand!

πŸ“ Lofoord
πŸ•– 7PM

Bring jou vriende saam en kom kuier! πŸ™Œ

17/06/2026

β€ΌUITVIRKOOP β€Όβ€Ό

πŸŽΆπŸ™Œ Tema: WAT IS WORSHIP?

Moenie hierdie Vrydag mis nie πŸ‘€πŸ”₯

πŸ™Œ Woord
🎢 Worship
🀝 Fellowship

β˜• Hot Chocolate te koop
🍫 Snoepie oop
πŸ’³ Kaartmasjien beskikbaar

⛓️πŸ”₯ Ons gaan ook die "Breek die Kettings" papiere verbrand!

πŸ’­ Vrydag
πŸ“ Lofoord
πŸ•– 7PM

Kom kuier saam! πŸ™Œ

10/06/2026

β€ΌUITVIRKOOP β€Όβ€Ό

πŸ›ŒπŸŽ¬ Tema: PAJAMA MOVIE AAND 🍿✨

Moenie hierdie mis nie πŸ‘€πŸ”₯

Kom geniet 'n lekker aand van movie, fellowship en pret saam met vriende!

🍿 Movie
πŸ™Œ Fellowship
β˜• Hot Chocolate te koop
🍫 Snoepie oop

πŸ’­ Vrydag
πŸ“ Lofoord
πŸ•– 7PM

Trek jou gunsteling pajamas aan en kom kuier saam! πŸ™Œ

🎬🍿

03/06/2026

β€ΌUITVIRKOOP β€Όβ€Ό

Tema: BREEK DIE KETTINGS ⛓️πŸ”₯

Moenie hierdie mis nie πŸ‘€πŸ”₯

Kom hoor hoe Jesus mense vrymaak van die dinge wat hulle vasbind.

πŸ”₯ Woord
πŸ™Œ Fellowship
β˜• Hot Chocolate te koop 🍫 Snoepie oop

πŸ’­ Vrydag
πŸ“ Lofoord
πŸ•– 7PM

Kom geniet die aand saam πŸ™Œ

27/05/2026

β€Όβ€Ό UITVIRKOOP β€Όβ€Ό

Moenie hierdie Vrydag mis nie πŸ‘€πŸ”₯

πŸ”₯ Woord
πŸ™Œ Fellowship
β˜• Hot Chocolate te koop
🍫 Snoepie oop

πŸ’­ Vrydag
πŸ“ Lofoord
πŸ•– 7PM

Kom geniet die aand saam πŸ™Œ

20/05/2026

β€Όβ€Ό UITVIRKOOP β€Όβ€Ό

🎀πŸ”₯ GASSPREKER + LIVE BAND

Moenie hierdie Vrydag mis nie πŸ‘€πŸ”₯

Warm / koud - Deel 2πŸŽΆπŸ™Œ

πŸ”₯ Woord
🎡 Live Worship
πŸ™Œ Fellowship

πŸ’­ Vrydag
πŸ“ Lofoord
πŸ•– 7PM

20/05/2026

β€Όβ€Ό UITVIRKOOP β€Όβ€Ό

🎢πŸ”₯ ONS LIVE BAND

Moenie hierdie Vrydag mis nie πŸ‘€πŸ”₯

Address

Lofoord
Springs
1559

Opening Hours

18:00 - 21:00

Telephone

0838249416

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uitvirkoop Jeug posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Uitvirkoop Jeug:

Shortcuts

Share