Sterk Toring Strubenvale

Sterk Toring Strubenvale Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Sterk Toring Strubenvale, Christian church, 14 Marks Singel, Springs.

09/09/2026

Midweek 09/09/2026

08/09/2026

Sondag Oggend diens 6 Sept 2026 - Tussen Klippe en Krone

KERMIS 2026 - Uitstallers
08/09/2026

KERMIS 2026 - Uitstallers

07/09/2026

Youtube WAARSKUWING!

🌸 Baie dankie vir ’n ongelooflike lekker aandjie by ons Brood & Jam Lente-kuier! 🌸Al was daar ’n paar struikelblokke—die...
06/09/2026

🌸 Baie dankie vir ’n ongelooflike lekker aandjie by ons Brood & Jam Lente-kuier! 🌸

Al was daar ’n paar struikelblokke—die reën én die krag wat aan en af gegaan het—was dit steeds ’n absolute fees! 😄🎉 Niks kon ons lekker kuier en goeie gees demp nie!

Dankie aan elkeen wat ietsie lekkers saamgebring het. Ons tafels het behoorlik gekreun onder al die heerlike kos! 😋

’n Baie spesiale dankie aan ons Drie Musketiers 😉—Tannie Daleen, Tannie Babs en Tannie Patrys—wat die tafels so pragtig gemaak en al die kossies uitgepak het. Julle is regtig ongelooflik kosbaar vir ons! ❤️

Dankie aan elkeen wat saamgekuier en die aand so besonders gemaak het. 🌷

Sondag, 6 September | Past. Dudley Mans | Die Reis van n Leeftyd - Deel 3
06/09/2026

Sondag, 6 September | Past. Dudley Mans | Die Reis van n Leeftyd - Deel 3

04/09/2026

Reeks - Die Reis van n Leeftyd deel 2

02/09/2026

Midweek - 2 September 2026

01/09/2026

Address

14 Marks Singel
Springs
1559

Telephone

+27783141030

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sterk Toring Strubenvale posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Sterk Toring Strubenvale:

Shortcuts

Share