Strubenvale Kerk / Church

Strubenvale Kerk / Church Ons is passievol om die Lewende Water te laat borrel! We are passionate to let the Living Water bubble!

Sondag eredienste / Sunday Services:
Afrikaanse Oggenddienste en Kinderkerk
@ 9:00
Afrikaanse Aanddiens @ 18:00

15/06/2026
14/06/2026

Vreugde en Vrede

πŸŒΈπŸ’– HART EN HAND BASAAR πŸ’–πŸŒΈKom kuier saam met ons by Strubenvale Kerk se Hart en Hand Basaar op πŸ—“ Saterdag, 4de Julie 2026...
08/06/2026

πŸŒΈπŸ’– HART EN HAND BASAAR πŸ’–πŸŒΈ
Kom kuier saam met ons by Strubenvale Kerk se Hart en Hand Basaar op πŸ—“ Saterdag, 4de Julie 2026 vanaf ⏰ 09h00!

πŸ“ Strubenvale Kerk
Op die hoek van Moffat Rd en Mark Crescent
Daar wag ’n heerlike dag vol pret, lekker kos en gesellige kuier vir die hele familie! πŸŒˆπŸŽ‰

πŸ– Lekker Skaapspit! Daar is net 'n sekere aantal kaartjies oor
πŸ› Kerrie en Rys
πŸ₯ž Tradisionele kaneel-en-suiker pannekoek
🌭 Slap tjips met worsies
🍬 Lekkergoedtafel
β˜•πŸ° Koek- en Teetuin

πŸ›οΈ Baie stalletjies met unieke produkte en handgemaakte items
🎢 Lewendige musiek
🎨 Inkleurkompetisie vir kinders met pryse om te wen
πŸ—ΊοΈ Scavenger Hunt met pryse om te wen
🎈 Speletjies en vermaak vir die kinders

πŸ’š Inskrywings vir die inkleurkompetisie is GRATIS! WhatsApp 083 923 1817 vir jou prentjie en inskryf vorm.

πŸ›’ Daar is nog stalletjies beskikbaar teen slegs R180.
πŸ“² WhatsApp ons om jou stalletjie te bespreek:
079 343 1583 of 083 379 3827

Bring die hele gesin en geniet ’n dag vol pret, lag en gemeenskapsgees! ❀️

07/06/2026

Vrug

31/05/2026

Waar is jou Vuur

24/05/2026

Vlug in Swakheid

Address

H/V Moffatlaan & Markssingel ; C/O Moffat Avenue & Marks Cres
Springs
1559

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00
18:00 - 19:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Strubenvale Kerk / Church posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share