AGS Lewende Waters

AGS Lewende Waters Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from AGS Lewende Waters, Christian church, c/o Regent and Galway Street, Casseldale, Springs.

11/10/2024

Geagte Gemeente

Gaan like ons nuwe page AGS Lewende Waters Springs

28/09/2024

Geagte Gemeente

Neem asseblief kennis dat die kerk se telefoonlyn verander is. Julle kan ons ontvangsdame direk kontak op 0658774204 of Pastoor Jaco Erasmus op 0824190676.

Welkom by ons gemeente Pastoor Jaco en Sanette Erasmus! Ons is baie opgewonde om julle as deel van ons geloofsfamilie te...
16/09/2024

Welkom by ons gemeente Pastoor Jaco en Sanette Erasmus!

Ons is baie opgewonde om julle as deel van ons geloofsfamilie te hê by AGS Lewende Waters. Ons bid dat God julle met wysheid, krag en liefde sal lei in hierdie nuwe seisoen van bediening. Mag julle tyd hier geseënd en vervullend wees, en weet dat ons as gemeente voluit agter julle staan.

Ons sien uit daarna om saam met julle te groei en te dien in die Here se werk.

25/05/2024

Address

C/o Regent And Galway Street, Casseldale
Springs
1559

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 10:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Lewende Waters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share