AGS Lewende Waters Springs

AGS Lewende Waters Springs 'n Plek waar ons saam leer, saam groei en saam beleef hoe goed en getrou God is.

10/04/2026
Doopdiens Sondag 15 Maart 2026
16/03/2026

Doopdiens Sondag 15 Maart 2026

Let asb op dat ons nou Sondag midae 15h30 begin.
25/02/2026

Let asb op dat ons nou Sondag midae 15h30 begin.

Ons begin eerskomende Sondag met 'n opwindende nuwe inisiatief - Elke Sondag middag sal ons saam na 'n episode van House...
10/02/2026

Ons begin eerskomende Sondag met 'n opwindende nuwe inisiatief - Elke Sondag middag sal ons saam na 'n episode van House of David kyk waarna ons 'n kort bespreking daaroor sal he. Kom geniet dit en nooi gerus iemand saam. Koue koeldrank en popcorn sal elke Sondag-middag beskikbaar wees.

Beplanning 2026.Maak die Sirkel oop. Kernpunt is Jesus. Wees lief vir God, wees lief vir Mense!
26/01/2026

Beplanning 2026.

Maak die Sirkel oop. Kernpunt is Jesus. Wees lief vir God, wees lief vir Mense!

Jesus se vir ons: Julle is die sout van die aarde en die lig vir die wereld...Moenie dat die sout sy smaak verloor nie e...
23/01/2026

Jesus se vir ons: Julle is die sout van die aarde en die lig vir die wereld...Moenie dat die sout sy smaak verloor nie en moenie julle lig wegsteek nie... It's time to rise and shine!

Bestellings en betalings kan by Nadine gemaak word voor of op 28 Januarie 2026.0658774204
21/01/2026

Bestellings en betalings kan by Nadine gemaak word voor of op 28 Januarie 2026.
0658774204

Ons gesels Sondag oor 'n opstaan lewe. Kom hoor waar die Hemelse Vader jou ook nooi om op te staan.
16/01/2026

Ons gesels Sondag oor 'n opstaan lewe. Kom hoor waar die Hemelse Vader jou ook nooi om op te staan.

31/12/2025

Oujaarsdiens venaand @ 18h00

Address

22 Galway Street
Casseldale
1559

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27658774204

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Lewende Waters Springs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to AGS Lewende Waters Springs:

Share