Optimaal Vrou

Optimaal Vrou Welkom by Optimaal V R O U, waar ons saam God kan ervaar! Lewe in oorvloedige seën. "Let’s root for each other and watch each other grow!"

Waar ons belê in die volgende generasie en geleenthede skep om net vrou te wees.

Wees jy die lig!
01/09/2026

Wees jy die lig!

25/08/2026
Rina vertel ons wat Vrouemaand vir haar beteken.
21/08/2026

Rina vertel ons wat Vrouemaand vir haar beteken.

Mariette van Eeden
12/08/2026

Mariette van Eeden

Kom stap saam 26 September 2026. Voel jy dalk moeg en pap…? of is net oor hierdie winter🥶 (soos ek) Kom bietjie uit en g...
11/08/2026

Kom stap saam 26 September 2026. Voel jy dalk moeg en pap…? of is net oor hierdie winter🥶 (soos ek)

Kom bietjie uit en geniet die natuur en kom wees in God se teenwoordigheid. Kom haal asem, kom herlaai en kom geniet dit saam ons.. Mariette van Eeden gaan ons vergesel.. (sy bring ‘n baie spesiale boodskap saam)

Ek is bitter opgewonde!!

1 Aug 2026- Ons dien ‘n God va MEER!! Saam met GERRIDENE BERG LIFESTYLE COACH . Wanneer vrouens bymekaar kom gebeur daar...
09/08/2026

1 Aug 2026- Ons dien ‘n God va MEER!! Saam met GERRIDENE BERG LIFESTYLE COACH . Wanneer vrouens bymekaar kom gebeur daar iets in die gees.. daar was gelag, gehuil, daar was wonderwerke, daar was introspeksie, ons het saam aanbid, ons het saam sekere besluite maak, waarhede vir ons self gevat. want ons is GEROEP, GEKIES, GEKEN vir meer! Nie oor wat ons besit of bereik nie of wat ons vir ander beteken nie maar oor wie ons naam GEROEP het! Ons is heel eerste SY DOGTER. Ons behoort aan Hom.
Ons spreker GERRIDENE BERG LIFESTYLE COACH het ons kom bedien oor geestelike groei, ons God van meer beteken soms Hy wil ons dieper maak en dat ons soms die wêreld se meer verwar met God se meer. In Eksodus 33:18 staan “Laat my tog U heerlikheid sien” Dikwels soek ons God se hand en nie Sy hart nie..
Ons dien ‘n God van wie daar altyd meer is om te ken.
Mag Vrouemaand jou inspireer om Sy hart te soek. En dat Sy teenwoordigheid vir jou genoeg sal wees.
Dankie aan elke vrou wat bywoon het, ons maak weer so volgende haar selfde plek, nuwe woord. Geseënde Vrouedag - ‘n vrou wat met nederigheid, liefde en selfvertroue leef is die mooiste van almal. Geseënd. Gesalf. Gekies. Geroep. Geliefd. Geken.

Optimaal Dames oggend 1 Augustus 2026 - Ons Dien ‘n God van MEER! Met Gerridene Berg Lifestyle CoachWanneer vrouens byme...
09/08/2026

Optimaal Dames oggend 1 Augustus 2026 - Ons Dien ‘n God van MEER! Met Gerridene Berg Lifestyle Coach

Wanneer vrouens bymekaar kom gebeur daar iets in die gees.. daar was gelag, gehuil, daar was wonderwerke, daar was introspeksie, ons het saam aanbid, ons het saam sekere besluite maak, waarhede vir ons self gevat. want ons is GEROEP, GEKIES, GEKEN vir meer! Nie oor wat ons besit of bereik nie of wat ons vir ander beteken nie maar oor wie ons naam GEROEP het! Ons is heel eerste SY DOGTER. Ons behoort aan Hom.
Ons spreker berg het ons kom bedien oor geestelike groei, ons God van meer beteken soms Hy wil ons dieper maak en dat ons soms die wêreld se meer verwar met God se meer.

In Eksodus 33:18 staan “Laat my tog U heerlikheid sien” Dikwels soek ons God se hand en nie Sy hart nie..

Ons dien ‘n God van wie daar altyd meer is om te ken.
Mag Vrouemaand jou inspireer om Sy hart te soek. En dat Sy teenwoordigheid vir jou genoeg sal wees.
Dankie aan elke vrou wat bywoon het, ons maak weer so volgende haar selfde plek, nuwe woord. Geseënde Vrouedag - ‘n vrou wat met nederigheid, liefde en selfvertroue leef is die mooiste van almal. Geseënd. Gesalf. Gekies. Geroep. Geliefd. Geken.

Vanoggend was alles en meer!! Meer fotos volg binnekort!!
01/08/2026

Vanoggend was alles en meer!! Meer fotos volg binnekort!!

Address

Stasie Crescent, Strubenvale
Springs
1559

Telephone

+27842059882

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Optimaal Vrou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share