Novus Vita Springs

Novus Vita Springs Waarna streef ons as Novus Vita Springs Gemeente? Ons wil die klem plaas op dit wat werklik saak maak naamlik: Die uitbreiding van die koninkryk van God

VISIE: LUKAS 4:18/19
Deur met liefde na mense uit te reik, hulle herderlik te versorg, toe te rus, in dissipelskap en hulle te help om hulle bediening in Christus uit te leef

20/04/2026
Terwyl ons dan so ‘n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons ...
22/03/2026

Terwyl ons dan so ‘n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, die oog gevestig op Jesus, die Begin en Voleinder van die geloof. Ter wille van die vreugde wat vir Hom in die vooruitsig was, het Hy die kruis verduur sonder om vir die skande daarvan terug te deins, en Hy sit nou aan die regterkant van die troon van God. Hou Hom voor oë wat so ‘n vyandige optrede van die sondaars teen Hom verdra het. Dan sal julle nie geestelik moeg word en uitsak nie.

Hoe God jou sien
28/08/2025

Hoe God jou sien

28/07/2025

Ons het Jesus nodig in ons lewens

"Ageing is not lost youth but a new stage of opportunity and strength" - Betty Friedan- Grey hair is a crown of glory; i...
14/12/2024

"Ageing is not lost youth but a new stage of opportunity and strength" - Betty Friedan-

Grey hair is a crown of glory; it is gained in a righteous life. - Prov16:31

Address

71 McCullough Crescent, Strubenvale
Springs
1559

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Novus Vita Springs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Novus Vita Springs:

Share