Die Volle Evangelie Kerk Somerset-Wes

Die Volle Evangelie Kerk Somerset-Wes Family Church devoted to Praise the Mighty Name of Our Lord Jesus Christ.

Ons is n Afrikaanse Kerk met goeie energie wat God Loof en Aan bid met lof sang en die woorde .

19/05/2026
Het jy al iemand uitgenooi? Raak betrokke deur self daar te wees, iemand te nooi, dit te share en vir die geleentheid te...
14/05/2026

Het jy al iemand uitgenooi? Raak betrokke deur self daar te wees, iemand te nooi, dit te share en vir die geleentheid te bid.

10/05/2026
Word gerus deel van hierdie opwindende uitreik. Hoe kan ek deel word?1) Deur te bid. (Ons vertrou die Here vir minstens ...
28/04/2026

Word gerus deel van hierdie opwindende uitreik. Hoe kan ek deel word?
1) Deur te bid. (Ons vertrou die Here vir minstens 100 bekeerlinge.)
2) Deur die advertensie te deel/share.
3) Of deur die gee van 'n finansiële bydrae wat Bybels of Bybelleesprogramme vir nuwe bekeerlinge sal borg.

Die graf is leeg, Hy het opgestaan!Die hemele juig, en die mensdom het hoop ontvang.Die grootste offer, die diepste lief...
05/04/2026

Die graf is leeg, Hy het opgestaan!

Die hemele juig, en die mensdom het hoop ontvang.
Die grootste offer, die diepste liefde,
ons ewige verlossing is volbring.

"Hy is nie hier nie, want Hy het opgestaan, soos Hy gesê het."
— Matteus 28:6

Genade het oorwin Sy Liefde het geseëvier
En vandag leef ons, omdat Hy leef.

Wat beteken dit vir ons vorentoe?
Geen situasie is ooit finaal verlore nie.
Hoop sal altyd weer opstaan, al lyk alles dood en stil.
Ons kan met nuwe moed, nuwe geloof en vaste beginsels vorentoe beweeg,
want die oorwinning is reeds behaal.

Leef dus met oorgawe.
Staan op uit elke terugslag.
En dra daardie lig van hoop in ’n wêreld wat dit nodig het.

Dankie God ons Vader🙏✝️

Paasnaweek 2026U is welkom om by ons aan te sluit.Beide dienste word deur Past. Mark Duncan gelei.
01/04/2026

Paasnaweek 2026
U is welkom om by ons aan te sluit.
Beide dienste word deur Past. Mark Duncan gelei.

Your Presence Lord 😢🙏❤️🙌
22/03/2026

Your Presence Lord 😢🙏❤️🙌

❤️❤️❤️
22/03/2026

❤️❤️❤️

Address

29 Drama Street
Somerset West
7130

Opening Hours

09:30 - 12:00

Telephone

+27832752569

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Volle Evangelie Kerk Somerset-Wes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share