NG Kerk Somerset-Wes

NG Kerk Somerset-Wes Somerset-Wes se oudste NG Kerk staan ook bekend as die Omgeegemeente.

06/09/2026

Aan elkeen wat op enige manier betrokke was by ons Groen en Goud Basaar β€” daar is eenvoudig te veel om op te noem, maar BAIE, BAIE DANKIE! πŸ’šπŸ’›
Sonder JOU insette, harde werk, hulp en ondersteuning sou ons basaar nie die ongelooflike sukses gewees het wat dit was nie.

Dit is onbeskryflik om deel te wees van so ’n dinamiese span, waar een vat waar die ander een los, waar almal bereid is om hand by te sit en waar ons saam aan dieselfde doel werk.

Selfs die wind kon nie ons spoed breek nie! πŸ˜‚πŸ’¨πŸ’šπŸ’›

Aan elkeen van julle: DANKIE Lekker rus.

Afkondigings
06/09/2026

Afkondigings

03/09/2026

Ons hou binnekort basaar!!

Wees die een...doen iets besonders vandag en skenk bloed.
31/08/2026

Wees die een...doen iets besonders vandag en skenk bloed.

Doen iets besonders vandag, skenk bloed.
31/08/2026

Doen iets besonders vandag, skenk bloed.

29/08/2026
Maak reg vir 'n lekker kuierbasaar. Kom spog met jou groen en goud en kom geniet al die ou basaargunstelinge! 5 Septembe...
28/08/2026

Maak reg vir 'n lekker kuierbasaar. Kom spog met jou groen en goud en kom geniet al die ou basaargunstelinge!

5 September @ 9am
Omgeegemeente (NGK Kerksaal)
Andries Pretoriusstraat

Address

77 Andries Pretoriusstraat
Somerset West
7130

Opening Hours

Monday 09:00 - 14:00
Tuesday 09:00 - 14:00
Wednesday 09:00 - 14:00
Thursday 09:00 - 14:00
Friday 10:00 - 14:00
Sunday 09:00 - 10:00
18:30 - 19:30

Telephone

+27218521787

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Somerset-Wes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Somerset-Wes:

Shortcuts

Share