Waterval Gemeente - Grasdak

Waterval Gemeente - Grasdak Ontmoet Jesus. Leer ken Jesus. Dien soos Jesus. Vertel van Jesus.

Sondag is weer tyd vir BRING ‘N BROODJIE! Bring ‘n broodjie en kom kuier lekker saam 🥖🥐🍯
07/09/2026

Sondag is weer tyd vir BRING ‘N BROODJIE!

Bring ‘n broodjie en kom kuier lekker saam
🥖🥐🍯

07/09/2026
06/09/2026

Vir Waarheid en Herstel

Gesonde verhoudings vermy nie alle konflik nie; hulle leer om met waarheid, genade en wysheid daardeur te beweeg.Jom joi...
02/09/2026

Gesonde verhoudings vermy nie alle konflik nie; hulle leer om met waarheid, genade en wysheid daardeur te beweeg.

Jom join ons Sondag 6 September om 09:00 by die Waterval Gemeente
🙌🏻🙌🏻🙌🏻

30/08/2026

Faithfulness

Iemand het eenkeer gesê die toets van ons geloof is hoe ons liefhet. Kom ontdek saam hoe ons die mense wat God aan ons t...
26/08/2026

Iemand het eenkeer gesê die toets van ons geloof is hoe ons liefhet.

Kom ontdek saam hoe ons die mense wat God aan ons toevertrou het, doelbewus kan liefhê. Of jy getroud of enkel is, kinders het of jou lewe met vriende en geloofsfamilie deel.

Hierdie boodskap is vir elkeen van ons.

Address

R24
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 12:00

Telephone

+27795096319

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Waterval Gemeente - Grasdak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share