07/09/2026
πΈ βn Oggend vol lag, liefde en mooi herinneringe! πΈ
Wat βn heerlike Dames oggend & High Tea! π«π Baie dankie aan elke dame wat die oggend saam met ons kom geniet het. Julle teenwoordigheid, lag en geselsies het die oggend ekstra spesiaal gemaak. π·
βn Spesiale dankie aan Annelize de Wet vir die mooi boodskap en Jeannette vir die interessante en kreatiewe plantkleur-demonstrasie. πΏπ¨
Ons is dankbaar vir elke vrou wat deel was van hierdie spesiale oggend. Mag ons nog baie sulke mooi oomblikke saam beleef! π€