Hervormde Kerk Rustenburg

Hervormde Kerk Rustenburg Gestig in 1850. Voortsetting van die ou NHKA Gemeente Rustenburg.

PADKAFEEVrydag / Friday 08-05-2026Bestellings & navrae / Orders & queries:📲 WhatsApp:  0842087445
04/05/2026

PADKAFEE
Vrydag / Friday 08-05-2026
Bestellings & navrae / Orders & queries:
📲 WhatsApp: 0842087445

24/02/2026

POS BESKIKBAAR BY HERVORMDE KERK WATERKLOOF R24
ONMIDDELIK BESKIKBAAR

Fasiliteitsbeampte:
Algemene instandhouding van gebou en tuine rondom gebou.
Oop en toesluit van gebou by eredienste en funksies.

Vir verdere inligting kontak oudl. Bertus Barnard
Kontaknommer: 084 334 5632

19/08/2025
24/12/2024

Kersdiens môreoggend 25 Desember 7h00 by Waterkloof.

*GELOFTEFEES*_Maandag 16 Desember 2024__Herv. Kerk Rhenosterfontein__10h00_Ons nooi u hartlik uit vir ñ Bring & Braai na...
13/12/2024

*GELOFTEFEES*
_Maandag 16 Desember 2024_
_Herv. Kerk Rhenosterfontein_
_10h00_

Ons nooi u hartlik uit vir ñ Bring & Braai na afloop van die diens.

Bring asb jul kampstoele, piekniekmandjies & koelhouers met drinkgoed, vleis & ñ slaai en kom kuier lekker saam met ons.
• Pap & sous & vure sal voorsien word.

📌https://maps.app.goo.gl/t4Sg2yPja7ZXMB1t5

GELOFTEFEESMaandag 16 Desember 2024Herv. Kerk Rhenosterfontein10h00Ons nooi u hartlik uit vir ñ Bring & Braai na afloop ...
23/11/2024

GELOFTEFEES
Maandag 16 Desember 2024
Herv. Kerk Rhenosterfontein
10h00

Ons nooi u hartlik uit vir ñ Bring & Braai na afloop van die diens.

Bring asb jul kampstoele, piekniekmandjies & koelhouers met drinkgoed, vleis & ñ slaai en kom kuier lekker saam met ons.

> Pap & sous & vure sal voorsien word.

📌https://maps.app.goo.gl/t4Sg2yPja7ZXMB1t5

Die wenner van die Osbraai- braai.  Baie geluk Ettienne Beukes. Hoop jy gaan sommer tonne vleis op jou nuwe braai gaarma...
06/11/2024

Die wenner van die Osbraai- braai. Baie geluk Ettienne Beukes. Hoop jy gaan sommer tonne vleis op jou nuwe braai gaarmaak.
Baie dankie aan die persoon wat die braai geskenk het.

Baie Geluk aan ons wenner: Ettienne Beukes!👏🤩🤗
03/11/2024

Baie Geluk aan ons wenner: Ettienne Beukes!👏🤩🤗

Koop ʼn kaartjie vir R 200 wat toegang en ʼn ete insluit en dalk is jy die gelukkige wenner van hierdie braai!
13/10/2024

Koop ʼn kaartjie vir R 200 wat toegang en ʼn ete insluit en dalk is jy die gelukkige wenner van hierdie braai!

Address

R24
Rustenburg Ext 1
0299

Telephone

+27842087445

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hervormde Kerk Rustenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share