EG Kerk Randfontein

EG Kerk Randfontein Die Evangelies-Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika is 'n lewenskragtige evangeliese kerk wat op 'n Gereformeerde grondslag berus.

Skakel gerus in by ons YouTube Kanaal
https://youtube.com/?si=OGz-AeGNOkxbsJ7T

Maar wie die Here aanhang, is een gees met Hom.1 Korintiërs 6:17 AFR53 "Sela"
10/09/2026

Maar wie die Here aanhang, is een gees met Hom.
1 Korintiërs 6:17 AFR53
"Sela"

Laat hulle wat vir my sê: Ha, ha! vanweë hul beskaming verskrik wees! Laat almal wat U soek, in U vrolik en bly wees; la...
09/09/2026

Laat hulle wat vir my sê: Ha, ha! vanweë hul beskaming verskrik wees! Laat almal wat U soek, in U vrolik en bly wees; laat die liefhebbers van u heil altyddeur sê: Groot is die Here!
Psalm 40:16-17 AFR53
"Sela"

Here, hoor na my stem; laat u ore luister na die stem van my smekinge. As U, Here, die ongeregtighede in gedagtenis hou,...
08/09/2026

Here, hoor na my stem; laat u ore luister na die stem van my smekinge. As U, Here, die ongeregtighede in gedagtenis hou, Here, wie sal bestaan?
Psalm 130:2-3 AFR53
"Sela"

🏕️ Opkomende Kampe🏕️
07/09/2026

🏕️ Opkomende Kampe🏕️

🌿Opkomende Feeste🌿12 September 2026
07/09/2026

🌿Opkomende Feeste🌿
12 September 2026

9 September 2026🌸Putstop🌸10H00 by die KerkAl ons dames’ word hartlik uitgenooi om die geleentheid by te woon
07/09/2026

9 September 2026
🌸Putstop🌸
10H00 by die Kerk
Al ons dames’ word hartlik uitgenooi om die geleentheid by te woon

🎂Verjaarsdae 🎂7 – 13 September 2026🎈 Baie geluk aan almal wat hierdie week verjaar! 🎈Mag hierdie nuwe lewensjaar jou nad...
07/09/2026

🎂Verjaarsdae 🎂
7 – 13 September 2026
🎈 Baie geluk aan almal wat hierdie week verjaar! 🎈

Mag hierdie nuwe lewensjaar jou nader aan die Here bring as ooit tevore.
Mag jy Sy stem duidelik hoor, Sy vrede diep in jou hart ervaar
en Sy hand van leiding in elke tree raaksien.

Ons bid dat jy God sal leer ken as El Shaddai – die Almagtige, meer as genoeg,
die Een wat voorsien, herstel en nuwe lewe laat voortvloei.

Mag Hy jou paaie gelyk maak,
jou dra met Sy Vaderhart
en jou lewe vul met Sy lig en waarheid.

Mag jou beker oorloop van genade en vreugde,
en mag hierdie jaar ’n getuienis wees van God se trou en goedheid ✝️

📌Wat Gebeur Hierdie Maand📌SEPTEMBER 2026
07/09/2026

📌Wat Gebeur Hierdie Maand📌
SEPTEMBER 2026

📋 Program vir die Week 📋
07/09/2026

📋 Program vir die Week 📋

Dink nie aan die vorige dinge nie, en slaan geen ag op wat vroeër gebeur het nie.Jesaja 43:18 AFR53 "Sela"
07/09/2026

Dink nie aan die vorige dinge nie, en slaan geen ag op wat vroeër gebeur het nie.
Jesaja 43:18 AFR53
"Sela"

Address

16 Kelkiewyn Street, Helikonpark
Randfontein
1758

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kerk Randfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to EG Kerk Randfontein:

Shortcuts

Share