EG Kidz

EG Kidz Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from EG Kidz, Religious organisation, 16 Kelkiewyn Street Helikonpark, Randfontein.

EG Kidz het 'n hart vir kinders en dit is ons begeerte om hulle deur die Woord te onderrig sodat hulle in 'n verhouding met die Here kan staan en om in God se weΓ« te wandel

Dit is ons begeerte dat die kinders ligdraers sal wees en helder sal skyn vir Hom

πŸ•οΈ Opkomende Kamp
01/09/2026

πŸ•οΈ Opkomende Kamp

Liefste ouers Ons merk dat daar die afgelope tyd heelwat afwesighede by die Sondagskool is. Ons wil julle graag aanmoedi...
22/08/2026

Liefste ouers

Ons merk dat daar die afgelope tyd heelwat afwesighede by die Sondagskool is.
Ons wil julle graag aanmoedig om asb ons maats Sondagskool toe te bring.
Ons maats het die Here se Woord, liefde en leiding meer nodig as ooit en elke Sondagskool les is 'n geleentheid om hulle geloof te versterk, meer van Jesus te leer en saam ander maats te groei. πŸ›πŸŒˆπŸ™ŒπŸ»
Sondagskool is 'n belegging in ons maats se verhouding met God. 🩸

Sien uit daarna om al ons maats moreoggend te sien πŸ‘‘πŸ‘‘πŸ‘‘

GoeiemΓ΄re, liewe ouers! β˜€οΈNet 'n vriendelike herinnering dat daar geen Sondagskool hierdie komende Sondag sal wees nie, ...
03/08/2026

GoeiemΓ΄re, liewe ouers! β˜€οΈ

Net 'n vriendelike herinnering dat daar geen Sondagskool hierdie komende Sondag sal wees nie, weens die langnaweek.πŸŒˆπŸ‘‘πŸ™

Liefste ouers, ons stuur reeds die Rugsakkamp briewe uit sodat julle genoeg tyd het om die geldtjies bymekaar te maak. G...
27/07/2026

Liefste ouers, ons stuur reeds die Rugsakkamp briewe uit sodat julle genoeg tyd het om die geldtjies bymekaar te maak.
Groot hoogtepunt op die Sondagskool kalender πŸŽŠπŸŽ‰πŸ•οΈπŸŽ’

πŸŽ’ Die aftelling het begin... Is jou rugsak al gepak? β›ΊEG Kidz se Rugsakkamp is amper hier!Kom beleef 'n naweek vol avont...
21/07/2026

πŸŽ’ Die aftelling het begin... Is jou rugsak al gepak? β›Ί

EG Kidz se Rugsakkamp is amper hier!

Kom beleef 'n naweek vol avontuur, pret, nuwe vriende en kosbare oomblikke saam met Jesus. Dis meer as net 'n kamp – dis 'n geleentheid waar geloof groei, vriendskappe gebou word en herinneringe vir 'n leeftyd geskep word.

πŸ—“οΈ 2–4 Oktober
πŸ“ Weavers Roost
πŸ’° R600 per persoon

πŸ“Œ Bespreek en betaal teen 6 September om jou plekkie te verseker.

🌿 Pak jou rugsak... die avontuur wag!

SondagskoolOns Sondagskool hervat weer hierdie Sondag. Ons sien uit daarna om al ons kinders weer te verwelkom!
20/07/2026

Sondagskool

Ons Sondagskool hervat weer hierdie Sondag. Ons sien uit daarna om al ons kinders weer te verwelkom!

🌈 Ouers & Maats 🌈Neem asseblief kennis dat EG Kidz se Sondagskool vir die skoolvakansie gesluit sal wees.πŸŽ‰ Ons sien al o...
22/06/2026

🌈 Ouers & Maats 🌈

Neem asseblief kennis dat EG Kidz se Sondagskool vir die skoolvakansie gesluit sal wees.

πŸŽ‰ Ons sien al ons maats weer op 26 Julie 2026! πŸŽ‰

Geniet die vakansie en bly veilig!

Sondag24 Mei 2026Dis pure vreugde wanneer ons kinders saam sing en die Here dien πŸŽΆπŸ™ŒπŸ’›Waar klein harte groot geloof leef!
25/05/2026

Sondag
24 Mei 2026
Dis pure vreugde wanneer ons kinders saam sing en die Here dien πŸŽΆπŸ™ŒπŸ’›
Waar klein harte groot geloof leef!

🌟 Liefste Ouers 🌟Ondersteun asseblief ons Sondagskool. πŸ™ŒEnige skenkings sal opreg waardeer word.Die fondse word gebruik ...
18/05/2026

🌟 Liefste Ouers 🌟

Ondersteun asseblief ons Sondagskool. πŸ™Œ
Enige skenkings sal opreg waardeer word.

Die fondse word gebruik om ons maats te borg wat nie die kamp self kan bekostig nie. πŸ’›

Baie dankie vir julle liefde, ondersteuning en dat ons altyd op julle kan staatmaak. 🍰🧁πŸͺ🍬🍭

🌟 Liefste Ouers 🌟Ondersteun asseblief ons Sondagskool se fondsinsameling. πŸ™ŒOns verkoop:πŸ₯© Egte BoereworsπŸ₯© Ekstra Lean Maa...
18/05/2026

🌟 Liefste Ouers 🌟

Ondersteun asseblief ons Sondagskool se fondsinsameling. πŸ™Œ

Ons verkoop:
πŸ₯© Egte Boerewors
πŸ₯© Ekstra Lean Maalvleis

Uitstekende kwaliteit en heerlike vleis. πŸ₯©

Baie dankie vir julle ondersteuning! πŸ’›

Address

16 Kelkiewyn Street Helikonpark
Randfontein
1759

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when EG Kidz posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to EG Kidz:

Shortcuts

Share