AGS Randfontein

AGS Randfontein Waar Christen-wees ‘n leefstyl is... Ons is ‘n Christelike gemeente geleë in Randfontein.
(1)

Ons beskou Jesus Christus as ons rolmodel en daarom is Hy die middelpunt van al ons projekte. Ons doel is juis om die gemeenskap bewus te maak van Hom deur middel van ons projekte en aktiwiteite.

Join ons hierdie Sondag Aand by AGS Randfontein! 🙌🏼
21/08/2026

Join ons hierdie Sondag Aand by AGS Randfontein! 🙌🏼

Women of Worship ’n Aand net vir vroue — om saam te aanbid, asem te haal en net weer by God se voete te kom sit. 🕖 19:00...
21/08/2026

Women of Worship

’n Aand net vir vroue — om saam te aanbid, asem te haal en net weer by God se voete te kom sit.

🕖 19:00
📍 By die kerk
✨ Alle vroue is welkom!

Bring ’n vriendin en kom beleef ’n spesiale aand saam met ons. 🤍

Aan al ons vadersDankie vir julle liefde, leiding en opofferings. Mag die Here julle ryklik seën en julle harte elke dag...
21/06/2026

Aan al ons vaders

Dankie vir julle liefde, leiding en opofferings. Mag die Here julle ryklik seën en julle harte elke dag herinner dat Hy die volmaakte Vader is wat met ontferming, genade en liefde na Sy kinders omsien.

Geseënde Vadersdag!

Psalm 103:13
"Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die Here Hom oor die wat Hom vrees."

AGS Randgate | Waar Christen Wees 'n Leefstyl is

09/06/2026
Join ons die week, Woensdag en Donderdag aand vir ons Pinkster dienste! @ AGS Randfontein - 20 & 21 Mei - 19:00
18/05/2026

Join ons die week, Woensdag en Donderdag aand vir ons Pinkster dienste!

@ AGS Randfontein - 20 & 21 Mei - 19:00

Kom join ons vir ‘n Jeug Worship-aand! Almal wie nog jonk van gees is, is welkom! 8 Mei - 18:00 - AGS Randgate (48 Baile...
05/05/2026

Kom join ons vir ‘n Jeug Worship-aand! Almal wie nog jonk van gees is, is welkom!

8 Mei - 18:00 - AGS Randgate (48 Bailey Street)

More is weer Sondagskool!🥳 Ons kan nie wag om al ons maatjies weer te sien nie!😁 Ons het n spesiale maatjie wat more vir...
11/04/2026

More is weer Sondagskool!🥳

Ons kan nie wag om al ons maatjies weer te sien nie!😁

Ons het n spesiale maatjie wat more vir ons kom kuier. Hy kruip weg in hierdie prentjie. Laat mamma/pappa jou help om hom te vind!

Leidraad: Hy is groen en hy kan hop 💚

Ons sien julle more maats om 08:00

Vir al ons maats van 3 jaar - Graad 7 🤩

Address

48 Bailey Street, Randgate
Randfontein
1759

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Randfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to AGS Randfontein:

Shortcuts

Share