Christ 4 life

Christ 4  life Hierdie page is die EG kerk se jeugpage. Hou die page dop vir jeugaande en interessante nuus!!

HOLY WINGS FESTIVAL Anti halloween‎Saterdag, 29 Oktober18:00 vir 18:30 ‎Evangelies-Gereformeerde Kerk ( Helikonpark, 16 ...
21/10/2016

HOLY WINGS FESTIVAL
Anti halloween‎
Saterdag, 29 Oktober
18:00 vir 18:30 ‎
Evangelies-Gereformeerde Kerk
( Helikonpark, 16 Kelkiewyn St.)

'n Aand van PRAISE AND WORSHIP! ‎
Kom ons herinner die vyand dat hy reeds verslaan is.

THE ONLY GHOST THAT LIVES IS THE HOLY GHOST! ‎

01/07/2016

Mosambiek Uitreik hoogtepunte

2 Julie – Mini Lodge
15:00 – Tolke ontmoeting en salf
18:00 – Prayerwalk – Pastoor Micas

3 Julie
08:40 – Verbondsmaal en salf
09:45 – 17:15 Vetrek na kinderhuis

4 Julie
Zava Huisbesoek

5 Julie
Maimelane huisbesoek
Slaap oor by Temane kinderhuis

6 Julie
08:20 – Verbondsmaaltyd, salf, seen
09:00 – Mangumette huisbesoek
14:00 – Chimajane huisbesoek

7 Julie
09:00 – Vertrek na hospital. Temane kliniek
15:30 – Voetewas by die pastorekonferensie

8 Julie
17:00 – Lofprysing op strand
18:40 – Prayer walk na kinderhuis

9 Julie
08:00 – Pastor equipping vergadering
17:00 – Communion. Voete was en gebed.
19:30 - Konsert

10 Julie
Kamp opslaan – VEJA
14:00 - Veja & Shingarel huisbesoek

11 Julie
12:00 – Vetrek na Luido Village vir huisbesoek
16:45 – Vetrek terug na Veja
20:00 – Communion. Voete was, gebed en salf.

12 Julie
11:15 – Vertrek na Macovane en Machambene vir “door to door”
17:00 – Vertrek na Mini Lodge.

13 Julie
14:00 – Vetrek na Maitselane – “door to door”

14 Julie
Pastore besoeke en “house to house”.

15 Julie
Besoek aan eiland.
Vertrek om 18:00

01/07/2016

Sterkte aan die groepie wat Vrydag 1 Julie 2016 na Mosambiek vertrek om die goeie nuus te gaan versprei.

Almal moet die goeie nuus hoor! Ons bid vir geopende deure en ontvanklike harte. Dra julle wapenrusting. Sy bloed sal julle beskerm.

Saterdag 16 AprilEG Kerk Kelkiewynstr 1615h30 vir 16h00Snoepie en koffie kroegKom help ons om Roodepoort gemeente se jeu...
11/04/2016

Saterdag 16 April
EG Kerk Kelkiewynstr 16
15h30 vir 16h00
Snoepie en koffie kroeg

Kom help ons om Roodepoort gemeente se jeug te wys dat die FEAR FACTOR beker by die regte gemeente is! Bring julle vriende vir ondersteuning.
Die wat laas jaar daar was, sal onthou hoeveel fun ons gehad. Hierdie jaar verwag ons meer 😉 want ons is nie bang nie.

Holy Wings Festival31 Oktober 2015EG Kerk Randfontein16:00
27/10/2015

Holy Wings Festival
31 Oktober 2015
EG Kerk Randfontein
16:00

03/04/2015

Want so lief het God die wereld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan he. (1 Johannes 3:16) Geseende Paasfees.

04/09/2014

You, then, why do you judge your brother or sister? Or why do you treat them with contempt? For we will all stand before God’s judgment seat. It is written: “ ‘As surely as I live,’ says the Lord, ‘every knee will bow before me; every tongue will acknowledge God.’ ” So then, each of us will give an account of ourselves to God. Therefore let us stop passing judgment on one another. Instead, make up your mind not to put any stumbling block or obstacle in the way of a brother or sister. (Romans 14:10-13 NIV)

29/04/2014

wat doen jy die week? as jy by die huis is, laatweet my, dan kom maak ek 'n draai!!

Enjoy die laaste week van skool!! be Blessed!
24/03/2014

Enjoy die laaste week van skool!! be Blessed!

Moet nie uitmis op more aand se movie aand nie!! 19:00 by die diensjaar huis. 1 granaat str. Greenhills. Gratis PoPcoRn....
06/03/2014

Moet nie uitmis op more aand se movie aand nie!! 19:00 by die diensjaar huis. 1 granaat str. Greenhills. Gratis PoPcoRn. Daars ysies en koeldrank te koop!!

Nog 'n paar plekke vir spanne vir Fear Factor!!!  Waarvoor wag jy, of is jy bang??
27/02/2014

Nog 'n paar plekke vir spanne vir Fear Factor!!! Waarvoor wag jy, of is jy bang??

Address

16 Kelkiewyn Str
Randfontein

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Christ 4 life posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share