NG Kerk Randpoort

NG Kerk Randpoort Saam in Jesus se voetspore met God se liefde die wêreld in

Padkafee:Vir voorafbestellings kontak 082 632 2315.Ingang by Lazaarlaan.
26/01/2026

Padkafee:
Vir voorafbestellings kontak 082 632 2315.
Ingang by Lazaarlaan.

04/11/2025
Padkafee 7 Nov. 2025Moeg vir kosmaak? Beloon jouself met 'n heerlike ete, koek/poeding. Voorafbestellings welkom tot Don...
04/11/2025

Padkafee 7 Nov. 2025
Moeg vir kosmaak? Beloon jouself met 'n heerlike ete, koek/poeding. Voorafbestellings welkom tot Donderdag by 082 632 2315 of 072 765 8501.

30/10/2025

Brek'Vis'Vers:🐟⚓🐠
"Here, my erfdeel, my beker,
U bepaal my lot.
Die meetsnoere het vir my
in lieflike plekke geval,
ja, my erfenis is vir my mooi"
Ps. 16:5-6. (2020-Vertaling)

Dawid sê hy is skatryk! Hy het die Here as erfdeel en beker ontvang.
Daarom kan en wil hy nie eendag sonder die Here wees nie!

Saam gaan hy met Hom die toekoms tegemoet. As kind van God sorg die Here oorvloedig vir hom.

Gebed: Here, dankie vir U bemoeienis met my. Ek het U lief en ek dank U vir U groot genade. Amen.

Ds Edwin van Wyk 📖🙏🕊️

Bring die kleinspan en kuier lekker saam... Kontak 072 442 6297 of 082 632 2315 vir meer inligting.
09/09/2025

Bring die kleinspan en kuier lekker saam... Kontak 072 442 6297 of 082 632 2315 vir meer inligting.

Vat 'n ruskans en kom geniet 'n heerlike kuiergeleentheid... Kontak 072 442 6297 of 082 632 2315
09/09/2025

Vat 'n ruskans en kom geniet 'n heerlike kuiergeleentheid... Kontak 072 442 6297 of 082 632 2315

20/08/2025

Voorafbestellings kan voor Donderdag 28 Augustus gemaak word by 082 632 2315

Kom geniet 'n aand van kuier en baie pryse!Kontak 082 632 2315
23/07/2025

Kom geniet 'n aand van kuier en baie pryse!Kontak 082 632 2315

Vat 'n ruskansie en kom geniet 'n heerlike ete! Voorafbestellings: Kontak: 082 632 2315 of 072 765 8501. Ingang Lazaarla...
24/05/2025

Vat 'n ruskansie en kom geniet 'n heerlike ete! Voorafbestellings: Kontak: 082 632 2315 of 072 765 8501. Ingang Lazaarlaan.
Plek: NGK Randpoort

Address

Smuts Str 71
Randfontein
1763

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 12:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 12:00
Friday 09:00 - 12:00

Telephone

+27826322315

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Randpoort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Randpoort:

Share