Woord en Lig Randfontein, Pastoor Abri en Martie Erasmus

Woord en Lig Randfontein, Pastoor Abri en Martie Erasmus Hierdie blad gaan oor n dinamiese kerk in Ranfontein Woord en Lig. Waar toe gelaat word dat die Gees van die Here werk, waar die Here red en genees.

26/03/2015

Kom join ons by word and light christian revival church 1-2 april TYD: 18:30 PLEK: 16 robina weg greenhills....Kom doen die 7 steps to the cross dit is amazing en verander jou lewe en siening oor God...sien jou daar!!!!! Vir enige navrae comment gerus op die post en ons antwoord jou......

12/03/2015

die Here is goed kom ons bid vir reen

26/02/2015

lekker biduur en sel gehad gisteraand, amen
die here is goed

Amazing diens vanoggend Great Boodskap Ps. Martie ,Randfontein draai terug no Jesus.
22/02/2015

Amazing diens vanoggend Great Boodskap Ps. Martie ,Randfontein draai terug no Jesus.

Amazing diens vandag Jesus jet vir ons gesterf.
22/02/2015

Amazing diens vandag Jesus jet vir ons gesterf.

19/02/2015

Kom laat ons die wereld vertel dat Jesus red, Yes JESUS save souls Amen!! It is all about souls.
Jesus loves you.

17/02/2015

Dit is lekker om die Here tedien

Amen!!

10/02/2015

Jossie Dankie vir die mooi vers, God bless you.

03/02/2015

“Failure is never final, giving up is! Never give up! Galatians6:9”

02/02/2015

Ek is op gewonde oor ons Sondagskool dankie aan ons ouers wat hul kinders bring, indien u weet van kinders wat nie Sondagskool bywoon nie stuur hul vir ons, ons wil kinders leer van Jesus.
n Groot dankie aan ons Sondagskool personeel vir jul op offering die Here sal u seen en ek sal u dankie se en ook u families wat u toelaat om die werk van die Here tedoen.

God Bless

02/02/2015

Woord en Lig Randfontein, Pastoor Abri en Martie Erasmus Ons het goeie dienste gehad, dankie aan elkeen wat daar was voor waar jy het iets ontvang uit die hand van die Here. Dankie ook aan ons orkes en voorsang onderleiding van Pastoor Martie Erasmus julle is great !! Dankie Pastoor Janette Schoombie vir gisteraand se boodskap die Here het jou gebruik and we are blessed, amen!!!!
Like · Reply · about a minute ago

Address

Robina Weg 16, Greenhills
Randfontein

Opening Hours

09:00 - 10:00

Telephone

0832520396

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Woord en Lig Randfontein, Pastoor Abri en Martie Erasmus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share