25/04/2024
⛳️🏌️🏌️♀️Kom deel in ons Golfdag en speel saam . Goeie pryse te wen en uitstekende geleentheid om jou besigheid te adverteer !! Skakel Louis op (082 062 6178) of oom Hansie Coetzer (083 656 4354) . As jy die een mis gaan jy spyt wees !!!🏌️⛳️