In Victory Kerk Randfontein

In Victory Kerk Randfontein Diens tyd: 9:00 (kinderklasse: ouderdom 4-11, 9:00)

08/09/2026

Is jy gereed?
Is jou lewe reg?
Is jy gered?

Is jy gereed vir wat voorlê? 👀Vandag se boodskap, “Die Eindtyd”, laat ons d**k oor hoe ons vandag leef en wat werklik sa...
06/09/2026

Is jy gereed vir wat voorlê? 👀

Vandag se boodskap, “Die Eindtyd”, laat ons d**k oor hoe ons vandag leef en wat werklik saak maak.

Klik op die link en kyk die volledige diens. 🙏🏼

Enjoy the videos and music that you love, upload original content and share it all with friends, family and the world on YouTube.

As jy wonder hoe Sondag was…jy moes daar gewees het! 😂🙌Maar goeie nuus:Volgende Sondag is jy genooi!Kom kuier, kom aanbi...
06/09/2026

As jy wonder hoe Sondag was…
jy moes daar gewees het! 😂🙌

Maar goeie nuus:
Volgende Sondag is jy genooi!
Kom kuier, kom aanbid, kom groei en kom beleef dit saam met ons elke Sondag 9:00 by In Victory Kerk Randfontein. ❤️‍🔥

🚨 HEY TIENERS!Ons begin ’n NUWE REEKS: IDENTITEIT 🔥Kom vind uit wie jy is, wat God oor jou sê en hoekom jou identiteit b...
04/09/2026

🚨 HEY TIENERS!

Ons begin ’n NUWE REEKS: IDENTITEIT 🔥

Kom vind uit wie jy is, wat God oor jou sê en hoekom jou identiteit belangrik is.

👊 Bring jou vriende.
🙌 Kom soos jy is.
❤️‍🔥 Sien jou Sondag!

NUWE REEKS BEGIN🔥 EINDTYD REEKS — ’n nuwe reeks wat jou gaan laat d**k, wakker maak en nader aan Jesus trek.🪞 TIENERS: I...
02/09/2026

NUWE REEKS BEGIN

🔥 EINDTYD REEKS — ’n nuwe reeks wat jou gaan laat d**k, wakker maak en nader aan Jesus trek.

🪞 TIENERS: IDENTITEIT — Ontdek wie jy is. Wie God sê jy is. En waarvoor Hy jou geroep het.
Moenie hierdie een mis nie. 👀

GeldWat kan ’n banknoot ons leer oor die Evangelie? 👀Vandag se boodskap kyk na iets wat ons elke dag sien, maar dalk nog...
30/08/2026

Geld

Wat kan ’n banknoot ons leer oor die Evangelie? 👀

Vandag se boodskap kyk na iets wat ons elke dag sien, maar dalk nog nooit só raakgesien het nie.

Klik op die link en kyk die volledige diens. 🙏🏼

Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.

Sondag recap 🙌
30/08/2026

Sondag recap 🙌

🚨 THIS IS YOUR SIGN.Moenie Sondag net scroll nie…SHOW UP. 👀🔥Bring ’n vriend. Bring jou energie. Bring jouself.Sien jou b...
28/08/2026

🚨 THIS IS YOUR SIGN.

Moenie Sondag net scroll nie…
SHOW UP. 👀🔥

Bring ’n vriend. Bring jou energie. Bring jouself.
Sien jou by In Victory Kerk! ⛪️

👀 Jy hoef nie alles uitgefigure te hê nie.Kom net Sondag. Sit. Luister. Ontmoet mense.Miskien is dit presies waar jy moe...
26/08/2026

👀 Jy hoef nie alles uitgefigure te hê nie.
Kom net Sondag. Sit. Luister. Ontmoet mense.
Miskien is dit presies waar jy moet wees. ⛪️❤️

25/08/2026

Warriors 💪 - Manne Konferensie 2026

Address

102 Langerman Street
Randfontein

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Sunday 09:45 - 10:45

Telephone

+27797208729

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when In Victory Kerk Randfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to In Victory Kerk Randfontein:

Shortcuts

Share