Didache Ministries

Didache Ministries Didache Ministries doen uitrteike na onbevoorregde gebiede.

09/04/2016

Also take a look at our page Zamar Promoductions.

Dieselfde Gees wat Jesus ontvang het met Sy doop, dieselfde Gees wat deur Jesus gewerk het, dieselfde Gees wat Jesus uit...
04/01/2016

Dieselfde Gees wat Jesus ontvang het met Sy doop, dieselfde Gees wat deur Jesus gewerk het, dieselfde Gees wat Jesus uit die dood opgewek het, is dieselfde Gees wat in ons is. Jesus het vir Sy dissipels gese dat hulle die Heilige Gees sal ontvang, en net soos met Jesus het hulle ook eers wonders begin doen na die ontvang van die Heilige Gees. Die Heilige Gees is begerig om deur ons te werk, net so moet ons begerig wees dat Hy deur ons moet werk. Dankie Pappa Vader vir U Gees wat in ons woon.

Ons het n passie vir die persone.
04/01/2016

Ons het n passie vir die persone.

20/12/2015

Didache Ministries begin Januarie met ons dienste hier in Randfontein. Ons is n bediening wat die werk van die Heilige Gees los en is gekonsentreer om ons dienste volgens Handelinge te doen.

06/09/2015
A heart for people,anywhere,anytime. Reaching out to people with the love of Jesus
05/09/2015

A heart for people,anywhere,anytime. Reaching out to people with the love of Jesus

Address

PO Box 1890
Randfontein
1760

Telephone

0766635473

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Didache Ministries posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share