NHK Wapadrant

NHK Wapadrant Versterk jou sein
2 Kor. 3:18
“Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here”

26/08/2026

dK | | 'Chipper' | Ds Thomas Dreyer
My vrou noem my partykeer “Chipper”, want wanneer sy ’n storie vertel, raak ek só opgewonde dat ek sommer in die gesprek “in-chip”. Ek d**k ek help—maar eintlik onderbreek ek haar! Dit het my laat d**k: God onderbreek ook soms ons lewens. Nie omdat Hy ongeskik is nie, maar omdat Hy die hele storie ken—ook die dele wat ons nog nie kan sien nie. Petrus was besig om vis te vang. Matteus het by sy tolhuis gesit. Moses het skape opgepas en Paulus was op pad na Damaskus. Hulle hande en lewens was vol toe God hulle onderbreek en herlei het. Dalk is God se onderbreking nie besig om jou storie deurmekaar te krap nie. Dalk is dit juis waar die eintlike storie begin. 📖 Markus 1:16–20

In hierdie week se NUUSBRIEF:- Sondag preek ds Rue oor: Ons vra 'n kaart, God gee brood...- Sondag hou ons Gemeenteverga...
21/08/2026

In hierdie week se NUUSBRIEF:

- Sondag preek ds Rue oor: Ons vra 'n kaart, God gee brood...
- Sondag hou ons Gemeentevergadering direk ná die diens.
- Ander NB datums: 30 Aug Nagmaal + Piekniek, 24 Sept Bou + Braaidag (Tuine mooimaak).

Lees dit en meer hier:

WAT GEBEUR HIERDIE WEEK?

Address

546 Keeshondstraat, Garsfontein
Pretoria
0042

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NHK Wapadrant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NHK Wapadrant:

Share

Category