Doxa Deo Faerie Glen

Doxa Deo Faerie Glen Habakkuk‬ ‭2‬:‭14📖
Marked by His glory, known by His love!🙌
Familie op missie!💛
Doxa Deo Faerie Glen is deel van die Doxa Deo familie geleë in PTA.

Doxa Deo Faerie Glen is part of the Doxa Deo Church in Tshwane.

Liefde Leef. In jou. In my. In die gemeenskap om ons.
13/09/2026

Liefde Leef. In jou. In my. In die gemeenskap om ons.

11/09/2026

Bring iemand saam, dan sien ons jou Sondag!

Verlede Woensdag het ons ons ongelooflike ondersteuningspersoneel behoorlik gevier! 🌸Dit was ’n kleurvolle oggend vol la...
10/09/2026

Verlede Woensdag het ons ons ongelooflike ondersteuningspersoneel behoorlik gevier! 🌸

Dit was ’n kleurvolle oggend vol lag, lekker kuier, bederf en sommer net ’n klomp pret. Ons het ook tyd gemaak vir ’n inspirerende sessie oor temperamente – ’n geleentheid om ’n bietjie meer te ontdek oor wie ons is, hoe ons verskil en hoe elkeen van ons ’n unieke rol in die span speel.

Ons is só dankbaar vir elkeen wat agter die skerms help om ons gemeente te laat funksioneer. Julle maak ’n groter verskil as wat julle dalk besef. ❤️

Dankie vir wie julle is en alles wat julle doen!

Maak nie saak wie jy is nie, JY IS SO WELKOM HIER!
09/09/2026

Maak nie saak wie jy is nie, JY IS SO WELKOM HIER!

Sondae is nie kerk dae nie - dis familie byeenkomste. ✨
07/09/2026

Sondae is nie kerk dae nie - dis familie byeenkomste. ✨

06/09/2026
Die doop - 'n Openbare verklaring van jou reis saam met Jesus.'n Stap van geloof en gehoorsaamheid.
04/09/2026

Die doop - 'n Openbare verklaring van jou reis saam met Jesus.
'n Stap van geloof en gehoorsaamheid.

Aanbidding gebeur nie net op ’n verhoog nie.Aanbidding is ’n leefstyl: oral waar ons God se hart sigbaar maak.
02/09/2026

Aanbidding gebeur nie net op ’n verhoog nie.
Aanbidding is ’n leefstyl: oral waar ons God se hart sigbaar maak.

Werk jy saam met God - of probeer jy God se werk op jou eie doen?
31/08/2026

Werk jy saam met God - of probeer jy God se werk op jou eie doen?

Teen die tyd is julle potte al geolie, julle resepte getoets en die bestanddele word noukeurig gesoek.Hiermee die laaste...
26/08/2026

Teen die tyd is julle potte al geolie, julle resepte getoets en die bestanddele word noukeurig gesoek.

Hiermee die laaste paar brokkies inligting, voor ons potjiekos kompetisie!

Daar is drie maniere hoe jy deel van die gemeentekuier kan vorm:

1. Jy/ jou selgroep kan ’n potjie in skryf teen R100 per pot.
As daar mense is wat saam aan een pot eet – dan is daar GEEN verdere koste

Bring braaier of gas – geen vuur op die grond!!
Bring eie hout of charcoal
Ons het ‘n halwe drombraaier wat geboek kan word – daar is net 20 halwes - #3 pot pas daarin

Daar is pryse te wen (3 beste potte)
Daar is ‘n wisseltrofee waarop jou naam gaan kom.

2. Eet saam aan die gemeente pot vir net R60 – bring jou eie bykosse
3. Bring sommer net piekniekmandjie.

Address

C/o Atterbury & Olympus Road
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:00
Sunday 08:00 - 09:00
09:30 - 10:30

Telephone

+27129913883

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Doxa Deo Faerie Glen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Doxa Deo Faerie Glen:

Shortcuts

Share

Category