Shalom Montana

Shalom Montana VISIE: Maak DISSIPELS - Maak 'n VERSKIL
MISSIE: Om as SELKERK elkeen op sy/haar GEESTELIKE REIS te neem

VISIE: Maak DISSIPELS - Maak 'n VERSKIL
MISSIE: Om as SELKERK elkeen op sy/haar GEESTELIKE REIS te neem om God se opdrag uit te leef

Ons het die wonderlike geleentheid om 'n spesiale fliekaand aan te bied. 20 September, 17:00 Ons gaan kyk na 'n eksklusi...
11/09/2026

Ons het die wonderlike geleentheid om 'n spesiale fliekaand aan te bied.
20 September, 17:00

Ons gaan kyk na 'n eksklusiewe vroeë vrystelling van die eerste episode van Seisoen 6 van 'The Chosen'-reeks, wat eers in November vrygestel word.

Bring die hele gesin saam, nooi jou vriende en kom geniet hierdie aand saam met ons.

09/09/2026

Moet nie die probleem huisves nie.
HUISVES SY TEENWOORDIGHEID.
Past. Patrick Jansen van Rensburg
6 Sept.

Vir meer van sy preek - gaan vind ons op YouTube.

07/09/2026
SONDAG - 6 Sept07:00 - Power Hour Gebed09:00 -”Moenie die probleem huisves nie. Huisves Sy Teenwoordigheid”Past. Patrick...
05/09/2026

SONDAG - 6 Sept

07:00 - Power Hour Gebed
09:00 -”Moenie die probleem huisves nie. Huisves Sy Teenwoordigheid”
Past. Patrick Jansen van Rensburg
17:00 - ”Are you connected?”

Ons sien julle daar!

04/09/2026

Ons is geroep om die lig te wees vir ‘n donker wêreld, en partykeer vereis dit dat ons ons woord moet ken.

________

…IN JOU HANDE | Past. Eddie Warren
30.08.2026

ARC CONFERENCE 2026Shalom, Montana-leiers en -kampusse het hierdie week die ARC-konferensie bygewoon. Dit is elke jaar ’...
04/09/2026

ARC CONFERENCE 2026

Shalom, Montana-leiers en -kampusse het hierdie week die ARC-konferensie bygewoon. Dit is elke jaar ’n wonderlike tyd waar ons soveel leer en kan groei in ons bedieninge. Wat ’n voorreg om deel van so ’n groot gemeenskap te kan wees, asook die geleentheid te hê om te groei en te leer.

03/09/2026

In die woorde van Pastoor Eddie, “As ek op jou tone trap, wat soek hulle daar?”

Dit is tye soos die wat ons die waarheid moet hoor, sodat ons kan nader aan Christus.

_____________

… IN JOU HANDE | Past. Eddie Warren
30.08.2026

Wat ’n voorreg is dit nie om saam as ’n gemeenskap die Here te aanbid en Sy mense te dien nie.En dit is waar ons MAAK DI...
01/09/2026

Wat ’n voorreg is dit nie om saam as ’n gemeenskap die Here te aanbid en Sy mense te dien nie.

En dit is waar ons MAAK DISSIPELS, MAAK ’N VERSKIL uitleef.

SONDAG - 30 Augustus07:00 - Power Hour Gebed09:00 -”… In Jou Hande”17:00 - ”Geanker in God” met Past. Marnus BrummerOns ...
29/08/2026

SONDAG - 30 Augustus

07:00 - Power Hour Gebed
09:00 -”… In Jou Hande”
17:00 - ”Geanker in God”
met Past. Marnus Brummer

Ons sien julle daar!

Dis hoe dit gaan by Shalom se Sondag Dienste🔥Kuier, koffie, dien, aanbid & groei dieper in ons verhouding met God.
26/08/2026

Dis hoe dit gaan by Shalom se Sondag Dienste🔥
Kuier, koffie, dien, aanbid & groei dieper in ons verhouding met God.

Address

3de Weg 560, Montana
Pretoria
0129

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 11:00
17:00 - 18:30

Telephone

+27125243348

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shalom Montana posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Shalom Montana:

Shortcuts

Share

Category