NHK Witfontein

NHK Witfontein Eredienste elke Sondag 09:00

07/09/2026
06/09/2026

Dit lyk vir my ons almal het nogal ‘n redelike behoefte om self op die regterstoel te sit. As ons na ons uitsprake luister oor ander se skuldig wees en hulle oortredings en hoe ons hulle denkbeeldig straf oplê – soveel jaar tronkstraf ten minste – dan is ons almal fanatiese regters in ons oordeel. Maar wat as die bordjies sou verhang en jy en ek staan in die beskuldigde bank, en ons kyk op na die regter – wat sou ons behoeftes dan wees? Jesus trek die buite lyne van die oordeel-prentjie. Jesus se spotprent het dit teen ‘n sekere soort van oordeel – kritiese veroordeling, maar daar is terselfdertyd aan die anderkant ook grense aan hoeveel ons kan vat voordat ons oordeel-kundig wel moet oordeel...- oordeelkundige beoordeling.

Warm gelukwensing aan alle verjaarsdag vriende, mag voorspoed, gesondheid, vrede & tonne liefde julle oorval, & almal Je...
05/09/2026

Warm gelukwensing aan alle verjaarsdag vriende, mag voorspoed, gesondheid, vrede & tonne liefde julle oorval, & almal Jesus se seen in oorvloed ontvang 🙏😇🌸💕🫣🎁🎈

06/09. Willie de B**r, Andries du Plessis
Robbie Robbertze. 81
09/09. Wilna Coetzee, Marietjie Pretorius 81
10/09. Chantelee Nel,
11/09. Jan Janse van Rensburg,
Ronel Nieuwoudt
12/09. Fernanda Els, Mary-Lee Oosthuizen
Mag julle die lekkerste bederf dag geniet,
🎉🎊🎁🍫💖💜

Ons vier die lewe van Charl Greeff-Retief op Dinsdag 8 September 2026 by NHK Witfontein om 11:00.
02/09/2026

Ons vier die lewe van Charl Greeff-Retief op Dinsdag 8 September 2026 by NHK Witfontein om 11:00.

02/09/2026

Ons vier die lewe van tannie Elly van Zanten

Hartlik geluk aan almal, met hul Verjaarsdae🎊🎉💖💕🌸🎁🎈30/08.  Quinette de Wet, At Nagel,               Corne Nell01/09.   A...
29/08/2026

Hartlik geluk aan almal, met hul Verjaarsdae🎊🎉💖💕🌸🎁🎈

30/08. Quinette de Wet, At Nagel,
Corne Nell
01/09. Anel Mostert
03/09. Ollie Olivier
04/09. Jaap Sauerman
Mag jul uit jul sokkies bederf word, en word julle n geseende lewensjaar vol liefde vrede & vreugde toegewens met Jesus seeninge 😇🙏

28/08/2026
Met 2 dae oor na die Delwersfees word die beste poging ingesit om alles reg te kry. Ook projek-Jodetert is van stapel ge...
27/08/2026

Met 2 dae oor na die Delwersfees word die beste poging ingesit om alles reg te kry. Ook projek-Jodetert is van stapel gestuur... dankie tannie Susan vir die deel van tannie se vaardigheid.

Address

750 Stasie Street
Pretoria
0182

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NHK Witfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NHK Witfontein:

Share

Category