NG Capital Park-Concordia

NG Capital Park-Concordia Capital Park Concordia se eie facebook bladsy.

07/09/2024

NG Kerk Capital Park-Concordia nooi u uit na
die Lepel-ete dag in die Kerksaal

Datum: 12 Oktober 2024

Tyd: 11h00

Kaartjie prys : R100

Kinders onder 7 jaar: R20

Navrae:

Elsa Smit (0736604399)

Janet Wiegand (0834784396)

Marie Claassen (0828215227)

Indien enige van u ook 'n gereg wil bring sal dit baie waardeer word (kontak asb vir Janet Wiegand of Elsa Smit).

Kaartjies sal vanaf 14 September elke Sondag tot 5 Oktober 2024 by die kerkdeur beskikbaar wees (by Marie Claassen).

Alternatiewelik kan jy ook 'n EFT-betaling van R100 per persoon maak met verwysing: ‘Lepel-ete’ met jou naam en van daarby. Die betalingsbewys moet aan Marie Claassen gestuur word by [email protected]

NG KERK CAPITAL PARK-CONCORDIA
ABSA BANK KODE: 632 005
REKENING NOMMER: 50580008
VERWYSING: LEPEL-ETE + JOU NAAM EN VAN

Sien julle daar !

07/04/2021
12/02/2021

Neem asseblief kennis dat die NG Gemeente Capital Park-Concordia, wel weer volgens Vlak 3 Inperking, vanaf hierdie Sondag, 14 Februarie 2021, voortgaan met eredienste. Volgens voorskrifte, is ons ongelukkig beperk tot slegs 50 persone in die kerkgebou, dus moet besprekings gemaak word indien u die erediens wil bywoon. Covid maatreels word streng toegepas. Besprekings moet asseblief na die kerk se selfoon gestuur word teen Vrydae. Sien u daar !

14/10/2020

Pretoria gemeente verkoop Vrydag (16 Oktober) pannekoek teen R5 elk.
Indien u wil bestel skakel Elize by 073 029 5550 VOOR VANDAG 12 UUR.
Petro en Sonja sal dit vir u aflewer. Kontant by aflewering.

28/09/2020

Aandag: Ons verkoop op Vrydag 2 Okt 2020 vanaf 18h00, heerlike kerrie en rys teen R40 per bakkie by die kerksaal. Moenie wag nie, bestel sommer vandag nog by Anna (tel nr 0824536559). Sien u daar!
Attention: We are selling delicious curry and rice at R40 each on Friday 2nd Oct 2020 from 18h00. Don't miss out, order today by phoning Anna @0824536559. See u there!

24/09/2020

Aandag: Ons verkoop op Vrydag 2 Okt 2020 vanaf 18h00, heerlike kerrie en rys teen R40 per bakkie by die kerksaal. Moenie wag nie, bestel sommer vandag nog by Anna (tel nr 0824536559). Sien u daar!

Attention: We are selling delicious curry and rice at R40 each on Friday 2nd Oct 2020 from 18h00. Don't miss out, order today by phoning Anna @0824536559. See u there!

23/08/2020

We are selling pancakes each on Saturday 29 Aug 2020 at the NG Church Capital Park-Concordia, Flowers Str 294. Place orders with Elsa at 0736604399 or Anna at 0824536559, and come and collect on Saturday morning between 9am and 11am at the church. See you there! 🥞 (Please remember your mask, as per Covid regulations).

Ons verkoop pannekoeke op Saterdag 29 Aug 2020 elk by NG Capital Park-Concordia gameente, Flowersstraat 294. Bestellings kan geplaas word by Elsa 0736604399 of Anna 0824536559, en afgehaal wors Saterdagoggend tussen 9vm en 11vm. Sien jou daar 🥞. (Onthou jou masker soos per Covid Regulasies).

Kom ons ondersteun asb ons gemeente se projek...dit is regtig goeie gehalte maskers. Lieflike dag vir almal!
22/05/2020

Kom ons ondersteun asb ons gemeente se projek...dit is regtig goeie gehalte maskers. Lieflike dag vir almal!

Ondersteun asseblief ons dames se projek tydens lockdown. Versprei asb onder jou vriende.
28/04/2020

Ondersteun asseblief ons dames se projek tydens lockdown. Versprei asb onder jou vriende.

21/03/2020

Vir U dringende kennisname volgens die Sinode se aanbeveling mbt die Corona-virus, die beplanning vir die vlge paar weke:

1. Sondag 22 Maart sal daar erediens wees met addisionele maatreëls in plek, soos ontsmettingsmiddels by die deure.

2. 29 Maart en 5 April sal daar geen erediens wees nie.

3. Breek-ń-broodjie van 9 April word Stilnagmaal. Daar sal wel ń Stilnagmaal om 18:30 plaasvind met addisionele veiligheidsmaatreëls in plek.

4. Voorlopig sal die Sondag eredienste weer op die 12e April met Paasfees hervat.

5. Die Roadhouse aand aangebied deur die jeug wat op 3e April sou wees is vir nou eers uitgestel. Ons sal dit op ń latere datum hou. Gevolglik is die muntlegging van die 5e April, eers uitgestel tot ń volgende keer.

6. Die Damestee aangebied deur die vrouediens wat op die 4e April sou wees, is uitgestel tot ń latere datum. Die gasspreker het aangedui dat sy beskikbaar sal wees wanneer ons op ń nuwe datum besluit het.

Die onsekerheid wat gepaardgaan met die huidige situasie, stel enorme uitdagings aan almal van ons en daarom wil ons in hierdie dae ook spesiaal vir mekaar bid.

🙏🏻👣⛪

Address

294 Flowers Street
Pretoria
0084

Opening Hours

09:00 - 11:00
17:00 - 18:30

Telephone

+27123441860

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Capital Park-Concordia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category