NG Kerk Parys-Wes

NG Kerk Parys-Wes NG Kerk Parys-Wes

02/09/2026
Bybelsondag By Ng Kerk Parys WEs
25/08/2026

Bybelsondag By Ng Kerk Parys WEs

๐Ÿ“ธ โ€™n Kykie na ons Basaar! ๐ŸŽ‰Wat โ€™n wonderlike dag vol lekker kos, goeie geselskap, lag en gemeenskap! ๐Ÿค Ons is dankbaar v...
10/08/2026

๐Ÿ“ธ โ€™n Kykie na ons Basaar! ๐ŸŽ‰

Wat โ€™n wonderlike dag vol lekker kos, goeie geselskap, lag en gemeenskap! ๐Ÿค Ons is dankbaar vir elke persoon wat die NG Kerk Parys Wes Basaar ondersteun het en saam met ons die dag spesiaal gemaak het.

Hier is โ€™n paar oomblikke van die dag โ€“ van die lekker kos en aktiwiteite tot die mense wat dit alles moontlik gemaak het. ๐Ÿ™Œ

Dankie aan almal wat daar was! Ons hoop om julle weer volgende jaar te sien! โค๏ธ

๐ŸŒธ Gelukkige Vrouedag! ๐ŸŒธAan elke wonderlike vrou โ€” dankie vir jou liefde, krag, toewyding en die verskil wat jy elke dag ...
09/08/2026

๐ŸŒธ Gelukkige Vrouedag! ๐ŸŒธ

Aan elke wonderlike vrou โ€” dankie vir jou liefde, krag, toewyding en die verskil wat jy elke dag maak. โค๏ธ

โ€œAlles aan haar spreek van โ€™n sterk en edel persoonlikheid; sy ken geen kommer oor die toekoms nie.โ€
โ€“ Spreuke 31:25

Mag julle vandag weet hoe waardevol, belangrik en geliefd julle is. ๐ŸŒท

Baie dankie vir alles wat julle is en alles wat julle doen. Julle maak โ€™n verskil! ๐Ÿ’•

08/08/2026

NG PARYS-WES BASAAR

08/08/2026

NG PARYS-WES POTJIEKOS EN BASAAR

Address

Kort Street 12, Corner Of Kort And Grens Str
Parys
9585

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 11:00

Telephone

+27568115316

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Parys-Wes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to NG Kerk Parys-Wes:

Shortcuts

Share