Deo Volente Geestelike Kampgronde

Deo Volente Geestelike Kampgronde Kom vul jul lampe met nuwe olie. Kom sit by Jesus se voete. Be in the presence of God. Come experience the amazing anointing of God.

Paar pic van die Maart 2025 kampHou die page dopVir volgende kamp en kom join in.Alice Botha  vir meer info
06/04/2025

Paar pic van die Maart 2025 kamp

Hou die page dop
Vir volgende kamp en kom join in.

Alice Botha vir meer info

❗️2025🙌VROUEKAMP🌸Die jaar se 1st VrouekampBespreek by Alice Botha  078 159 4119
10/01/2025

❗️2025🙌VROUEKAMP🌸

Die jaar se 1st Vrouekamp

Bespreek by Alice Botha 078 159 4119

What a Blessed DayDankie aan elke man wat daar wasDankie dat jul Geestelike Kos kom kry het.Dankie aan elke persoon wat ...
29/06/2024

What a Blessed Day

Dankie aan elke man wat daar was
Dankie dat jul Geestelike Kos kom kry het.
Dankie aan elke persoon wat vandag gehelp het
Sonder julle almal kon die dag nie gebeur het nie en onthou Sonder Jesus is ons niks

Onthou jou keuse
Onthou jou hart
Is jy warm/koud of lou
Hoor jy God se stem

IS YOUR NAME IN THE BOOK OF LIFE?

Bespreek Bespreek📢📢📢📢📢📢📢Verversings voorsienBeperkte SpasiesRSVP:  voor 20 Junie'24Ps. Alice Botha  078 159 4119 MANNE m...
05/06/2024

Bespreek Bespreek
📢📢📢📢📢📢📢

Verversings voorsien
Beperkte Spasies
RSVP: voor 20 Junie'24
Ps. Alice Botha 078 159 4119

MANNE moet nie uitmis nie

Kom soos JY is...

Paar plekkies oopBespreek en kom geniet die oggend saam ons.076 409 4184  whatsapp my
21/05/2024

Paar plekkies oop

Bespreek en kom geniet die oggend saam ons.

076 409 4184 whatsapp my

All the Glory To YOU LORDDit was 1 vir die boekeDit was 1 om te onthouDit was om weer te weesGr8 kamp
20/05/2024

All the Glory To YOU LORD

Dit was 1 vir die boeke
Dit was 1 om te onthou
Dit was om weer te wees

Gr8 kamp

03/05/2024

Vrouekamp

IS JUL GEREED?
Bespreek dit gaan soos altyd Awesomeness wees

30/04/2024

Dress Code: VRYDAG AAND Mei Kamp

Trek snoesig aan PJ's is best

Deo Volente Geestelike Kampgronde Bespreek by Alice Botha  0781594119Kom en geniet die naweek in oorvloed
28/03/2024

Deo Volente Geestelike Kampgronde
Bespreek by Alice Botha 0781594119
Kom en geniet die naweek in oorvloed

11/03/2024

Lets feed each other with the Bread of Life
Word soos n kindjie
Van klein princess to the Bride of Christ

Address

26°45'40. 9"S 27°34'54. 6"E
Parys

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deo Volente Geestelike Kampgronde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share