11/09/2026
Speel jy golf? Kom geniet 'n wonderlike dag, Woensdag 7 Oktober, saam met Sion op die baan, alles ten bate van Sion se nuwe Oudetorium. Registreer nou om teleurstelling te voorkom – Whatsapp 0848008181
Missie
Om Jesus as die Lig van die wereld bekend te maak en elke lidmaat toe te rus vir diens tot die opbouing van die liggaam van Christus
42 Loop Street
Parys
Be the first to know and let us send you an email when Sion Gemeente - AGS Parys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Sion Gemeente - AGS Parys: