Youth Connected

Youth Connected I Tim 4:12

'n Liefdevolle geloofsfamie wat God se Woord uitleef en mekaar dien

Laat niemand jou jonkheid verag nie, maar wees 'n voorbeeld vir die gelowiges in woord, in wandel, in liefde, in gees, in geloof, in reinheid.

05/11/2025

Lede in Christus Kerk Parys

04/11/2025
Ons wenner van die ysbreker😁Brandon Fourie
04/11/2025

Ons wenner van die ysbreker😁Brandon Fourie

Kom join ons en herlaai jou batterye vir die week!! Lede in Christus Kerk Parys
01/06/2025

Kom join ons en herlaai jou batterye vir die week!! Lede in Christus Kerk Parys

  Lede in Christus Kerk Parys
28/05/2025


Lede in Christus Kerk Parys

Baie geluk Ché met jou verjaarsdag. Jy is die heel beste Jeugleidster. Ons bid dat die Here jou ryklik sal seën en dat H...
07/06/2023

Baie geluk Ché met jou verjaarsdag. Jy is die heel beste Jeugleidster. Ons bid dat die Here jou ryklik sal seën en dat Hy jou ook sal bewaar en beskerm.

Veels geluk liewe Pastoor Jaun met Pastoor se verjaarsdag!Dankie dat Pastoor so cool Pastoor is. Ons waardeer Pastoor ba...
28/04/2023

Veels geluk liewe Pastoor Jaun met Pastoor se verjaarsdag!
Dankie dat Pastoor so cool Pastoor is. Ons waardeer Pastoor baie!

Baie liefde,

'n Geseënde tyd in die Here saam die wonderlike mense! Julle is tops!Van Konferensies tot Social Challenges.Hardwerkend ...
11/09/2022

'n Geseënde tyd in die Here saam die wonderlike mense! Julle is tops!

Van Konferensies tot Social Challenges.
Hardwerkend en diensbaar.
Bok vir sport en altyd bereidwillig.

Soo ongelooflik trots op julle!

11/09/2022

He is King of Kings!

Address

Kortstraat 39 Parys
Parys
9585

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Youth Connected posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category