Lede in Christus Kerk Parys

Lede in Christus Kerk Parys 'n Liefdevolle geloofsfamilie wat God se Woord uitleef en mekaar dien!

Sondae 9:30 Diens
16:30 Jeug
18:00 Woordskool
Sondagskool 9:30 (Skool kwartale)
Woensdae 18:30 (Biduur)

Baie geluk met jou verjaarsdag, Mastoor Vandag vier ons nie net jou verjaarsdag nie, maar ook die besondere mens wat jy ...
31/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag, Mastoor

Vandag vier ons nie net jou verjaarsdag nie, maar ook die besondere mens wat jy is en ook as die moeder van ons gemeente.

Dankie vir jou liefde, jou ondersteuning, jou glimlag en die manier waarop jy altyd net jouself is.

Mag die Here jou nuwe lewensjaar vul met mooi oomblikke, vrede, baie vreugde en Sy oorvloedige seën.

Ons is lief vir jou en waardeer jou baie!
Geniet elke oomblik van jou spesiale dag!

Ons vier vandag ons pastoorspaar se 20ste Huweliksherdenking. Baie dankie vir die mooi voorbeeld wat jul vir ons is. Ons...
26/08/2026

Ons vier vandag ons pastoorspaar se 20ste Huweliksherdenking.

Baie dankie vir die mooi voorbeeld wat jul vir ons is. Ons bede is dat die Here julle nog baie jare vir mekaar, jul familie en ons as gemeente sal spaar.

Stadig met die Ratax

04/08/2026

We are marching

Gelukkige Verjaarsdag, Pastoor Jaun! 🎉Mag hierdie spesiale dag vir Pastoor gevul wees met vreugde, vrede en die liefde v...
28/04/2026

Gelukkige Verjaarsdag, Pastoor Jaun! 🎉

Mag hierdie spesiale dag vir Pastoor gevul wees met vreugde, vrede en die liefde van ons Hemelse Vader. Dankie vir Pastoor se onselfsugtige diens, leiding en die wyse waarop Pastoor ons gemeente met geloof en toewyding bedien.

Pastoor se lewe en bediening is vir ons ’n inspirasie, en ons waardeer alles wat Pastoor doen om mense nader aan God te bring. Mag die Here Pastoor ryklik seën met gesondheid, krag en nog baie jare van vrugbare bediening.

Ons bid dat elke nuwe dag vir Pastoor vervul sal wees met hoop, genade en nuwe seëninge.

Baie geluk en seënwense vir die jaar wat voorlê!
Liefde Parysgemeente🙏

LIDMAATJIES KINDERKERKDie Kinderkerk begin weer Sondag om 09:30.Ons KYK UIT vir JOU!! JÝ is welkom
09/04/2026

LIDMAATJIES KINDERKERK

Die Kinderkerk begin weer Sondag om 09:30.

Ons KYK UIT vir JOU!! JÝ is welkom

Sien jou daar!!
05/04/2026

Sien jou daar!!

Address

Kortstraat 39
Parys
9585

Opening Hours

09:30 - 19:00

Telephone

+27837568073

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lede in Christus Kerk Parys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category