AGS Hermanus

AGS Hermanus Skakel gerus die Kerk Kantoor (083 707 0429) om jou plek te bespreek vir 'n Feesdiens!
(1)

AGS Hermanus (Volledige Bank info)
Bank: First National Bank
Tak Kode: 250 655
Tjek Rek.nr: 62629016925
BOUFONDS Rek.nr: 62629016983
WEN die nasies Rek.nr: 62735296586
Uitreike Rek.nr: 62633505584

06/09/2026

hartlik welkom !!

06/09/2026

hartlik welkom

// AGS HERMANUS //🌍 SENDING SONDAG – 6 SEPTEMBEROns nooi jou uit na ons Sending Sondag!📍OGGENDDIENS | 09:00Saam met Fran...
01/09/2026

// AGS HERMANUS //
🌍 SENDING SONDAG – 6 SEPTEMBER

Ons nooi jou uit na ons Sending Sondag!

📍OGGENDDIENS | 09:00
Saam met Francois & Alta Rauch!

🌟 AANDPROGRAM | 17:30
Gasspreker: Mike Burnard
(Kom geniet ook 'n stukkie Pizza saam met ons🍕 🍕)

Nooi gerus jou familie en vriende saam. Jy wil dit nie misloop nie!

27/08/2026

Ons sien uit vir ons NEXTGEN diens hierdie Sondagaand 18:00!

Nooi gerus iemand saam!

// AGS HERMANUS //Ons sien uit na ons Gesinsdiens hierdie Sondag om 09:00! Bring jou gesin saam en onthou jou kleurvolle...
11/08/2026

// AGS HERMANUS //
Ons sien uit na ons Gesinsdiens hierdie Sondag om 09:00! Bring jou gesin saam en onthou jou kleurvolle hoed. Jy wil dit nie misloop nie.

Ons sien uit om jou daar te hê — nooi gerus iemand saam!

09/08/2026

Hartlik Welkom!

02/08/2026

Hartlik welkom!

// AGS HERMANUS //Ons sien uit na môre se feesdiens om 09:00 – kom verseker! Ons bedien nagmaal hierdie naweek. Ons Kidz...
01/08/2026

// AGS HERMANUS //
Ons sien uit na môre se feesdiens om 09:00 – kom verseker! Ons bedien nagmaal hierdie naweek. Ons Kidzklub en Die Lounge ( Gr. 6–9 leerders ) is ook hierdie naweek aan die gang.

31/07/2026

Gedenkdiens- Stella De Jager

// AGS HERMANUS //Kom bid saam by vanaand se "Saambid"  om 19:00 tot 20:00 by  die kerk.Nooi gerus iemand saam!
29/07/2026

// AGS HERMANUS //
Kom bid saam by vanaand se "Saambid" om 19:00 tot 20:00 by die kerk.

Nooi gerus iemand saam!

Address

62 Long Street Sandbaai
Hermanus
7200

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00

Telephone

+27837070429

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Hermanus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share