AGS Greenhaven Grootbrak Rivier

AGS Greenhaven Grootbrak Rivier Past. Leon Prinsloo and Sr. Helene Prinsloo are the church leaders of this amazing church. Lesson Learn KEEP THE FAITH
Matt 28 vers 19

06/09/2026
Almal word hartlik uitgenooi na ons erediens Sondag 6 September 2026 om half9.Ons Senior Pastoor sal die prediker wees.A...
05/09/2026

Almal word hartlik uitgenooi na ons erediens Sondag 6 September 2026 om half9.

Ons Senior Pastoor sal die prediker wees.

Almal is welkom

Laat ons toe om vandag ons Visie Voorsitter en hoof ouderling van die gemeente voorspoed en seeninge toe te wens met sy ...
30/08/2026

Laat ons toe om vandag ons Visie Voorsitter en hoof ouderling van die gemeente voorspoed en seeninge toe te wens met sy verjaarsdag.

Mag die Here ouderling Winston Harrie ryklik seen.

Ons is dankbaar en waardeer alles wat Ouderling doen

God bless

Almal word hartlik uitgenooi na ons laaste Erediens van Vroue maand op sondag 30 Augustus 2026 om half9Kom en ervaar die...
28/08/2026

Almal word hartlik uitgenooi na ons laaste Erediens van Vroue maand op sondag 30 Augustus 2026 om half9

Kom en ervaar die teenwoordigheid van die Here saam met ons.

God is Goed

Almal word hartlik uitgenooi na ons Erediens more om half9.Ons Vroue leidster Sr Bernice Frans sal die Prediker wees.Kom...
22/08/2026

Almal word hartlik uitgenooi na ons Erediens more om half9.

Ons Vroue leidster Sr Bernice Frans sal die Prediker wees.

Kom en geniet die teenwoordigheid van die Here saam ons.

Almal is welkom

Vanoggend wil ons van die geleentheid gebruik maak, om ons Senior Ps, Pastoor Leon Daniel Lukas Prinsloo seeninge toe te...
18/08/2026

Vanoggend wil ons van die geleentheid gebruik maak, om ons Senior Ps, Pastoor Leon Daniel Lukas Prinsloo seeninge toe te wens met sy verjaarsdag.

Ons dank die Here vir sy goedheid en sy genade aan ons bewys. Die Here het aan ons gedink en ons geseen met ‘n goeie Leier.

Mag die Here Pastoor ryklik seen en nog vele goeie geseende gesonde jare spaar. Ons loof die Here want hy is goed.

Ons waardeer u

Namens Pastor Leon, kerkraad en gemeente, wil ons Pastor Rose en Sr Rose baie seeninge toewens met hul 45ste Huweliksher...
15/08/2026

Namens Pastor Leon, kerkraad en gemeente, wil ons Pastor Rose en Sr Rose baie seeninge toewens met hul 45ste Huweliksherdenking vandag.

Mag die Here julle ryklik seen en baie dankie vir die voorbeeld van liefde en eenheid.

Ons waardeer u hulle

Almal word hartlik uitgenooi na ons 2de Vrouediens vir Augustus 2026 hierdie kommende Sondag 16 Augustus 2026 om half9Ko...
14/08/2026

Almal word hartlik uitgenooi na ons 2de Vrouediens vir Augustus 2026 hierdie kommende Sondag 16 Augustus 2026 om half9

Kom en geniet saam met ons die teenwoordigheid van die Here.

God seen

Address

Groot-Brakrivier

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AGS Greenhaven Grootbrak Rivier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to AGS Greenhaven Grootbrak Rivier:

Shortcuts

Share