30/05/2026
Wat is ons kerk sonder ons Oom Pieter
Hy is nie net n Diaken, Voog van die Sondagskool en Koster nie maar n Vader vir die huis van die Here.
Alle lof en eer vir Br Pieter se leweπππ€π€
UCCSA Groot-Brakrivier