NG Kerk Groot-Brakrivier

NG Kerk Groot-Brakrivier Jesus vir my, Jesus vir ons, Jesus vir almal.

OM DIE DRAAI!Frank Opperman - Reünie22 Augustus 2026 om 19:00NG Kerk Groot-BrakrivierKaartjies beskikbaar by die kerkkan...
14/08/2026

OM DIE DRAAI!
Frank Opperman - Reünie
22 Augustus 2026 om 19:00
NG Kerk Groot-Brakrivier
Kaartjies beskikbaar by die kerkkantoor tydens kantoorure (Ma, Wo, Vr 08:30-12:30) teen R200, by Spar De Dekke Kiosk (slegs kontant) teen R200 of op Computicket teen R220.

Maak gereed vir 'n aand vol lag, nostalgie en vermaak!

12/08/2026

Het jy al gewonder waarmee die gemeente in die week besig is? Kyk gerus na die volgende video van ons omgeebediening. Dankie aan elkeen vir jou bydrae. Dit maak dit vir ons moontlik om 'n verskil te maak.

Moet dit nie misloop nie!!!Reünie - Frank Opperman22 Augustus 202619:00NG Kerk Groot-BrakrivierKaartjies beskikbaar by d...
07/08/2026

Moet dit nie misloop nie!!!
Reünie - Frank Opperman
22 Augustus 2026
19:00
NG Kerk Groot-Brakrivier
Kaartjies beskikbaar by die kerkkantoor tydens kantoorure (Ma, Wo, Vr 08:30-12:30) teen R200, by Spar De Dekke Kiosk (slegs kontant) teen R200 of op Computicket teen R220.
https://computicket-boxoffice.com/e/reunie-deur-frank-opperman-AXcL74

01/07/2026

Klub50 kuier lekker saam vanoggend! Heerlike middagete wag op jou na die lekker drom-oefening

Indien jy ouer as 50 is, saam met mede gelowiges wil kuier/ontspan, kontak gerus die kerkkantoor en ons hou jou ingelig.

18/05/2026

Ons nooi jou graag om saam met ons te kom luister hoe jy 'n verskil kan maak in die tye waarin ons nou leef.
Saterdag, 30 Mei, eet en kuier ons lekker saam.
Maak seker jy is deel hiervan.

12/05/2026
Ons het gister die mamma's in ons gemeente gevier!  Hier is 'n paar foto's wat ons van 'n paar van ons gemeente se moede...
11/05/2026

Ons het gister die mamma's in ons gemeente gevier! Hier is 'n paar foto's wat ons van 'n paar van ons gemeente se moeders geneem het.
Gelukkige moedersdag aan elke ma!

Address

10 Longstreet
Groot-Brakrivier

Opening Hours

Monday 08:30 - 12:30
Wednesday 08:30 - 12:30
Friday 08:30 - 12:30
Sunday 09:00 - 10:00
17:00 - 18:00

Telephone

+27446202205

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when NG Kerk Groot-Brakrivier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share