27/04/2024
Ek wil iets deel vanoggend met julle. Ek gee my peppedew plante vanoggend water met n bietjie van ‘n hartseer hart. Ek kyk so mooi na hulle maar die voëls eet die peppedews op en goggos eet die blare… en ek d**k by myself ek kap hulle sommer af want dit kom net nie reg nie… en die Here se vir my gaan jy so maklik opgee? Ek gee nooit so op op jou nie. Daar is so baie wat al by jou gesteel is, wat vernietig is in jou lewe… en elke keer kom Ek en tel jou op, stof jou af en vat jou verder…. En ek besef daar en dan dat ons as mens so maklik kan opgee op, of gaan lê wanneer die lewe te veel raak en Jesus is daar ons moet net ons fokus op Hom hou niks en niemand anders nie!!!!! Ons kyk te maklik na omstandighede, mense en probleme … en dit kom en steel by ons🥹 Ek wil almal wat so voel vanoggend bemoedig en sê die Here Jesus Christus los jou nooit alleen nie, Sy onvoorwaardelike liefde en onbeskryflike genade is meer as genoeg vir ons❤️🛐
”“So I will restore to you the years that the swarming locust has eaten, The crawling locust, The consuming locust, And the chewing locust, My great army which I sent among you.“
Joel 2:25 NKJV
https://bible.com/bible/114/jol.2.25.NKJV
”But seek first the kingdom of God and His righteousness, and all these things shall be added to you.“
Matthew 6:33 NKJV
https://bible.com/bible/114/mat.6.33.NKJV
“So I will restore to you the years that the swarming locust has eaten, The crawling locust, The consuming locust, And the chewing locust, My great army which I sent among you.