Kidz at Eden

Kidz at Eden Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kidz at Eden, Church, Eden Place, Kraaibosch, George.

24/07/2026

Maak seker jou kleuter mis nie uit nie

Ons gr4-5 groep het begin met die reeks : The Hot seat. Nooi jou maats en kom gesels saam!
20/05/2026

Ons gr4-5 groep het begin met die reeks : The Hot seat. Nooi jou maats en kom gesels saam!

Ons is hard aan die werk om ons kleuters se "saam d**k, gesels en doen" plekmatjies reg te kry vir Goeie Vrydag.        ...
02/04/2026

Ons is hard aan die werk om ons kleuters se "saam d**k, gesels en doen" plekmatjies reg te kry vir Goeie Vrydag.

Vrydagaand se Glow aand was 'n Mexican fees en die kinders het omtrent "gegloei".
31/03/2026

Vrydagaand se Glow aand was 'n Mexican fees en die kinders het omtrent "gegloei".

Nooi jou maats en kom GLOW
18/03/2026

Nooi jou maats en kom GLOW

Ons het Sondag ons "Super heroes openingsdag" gehad en Koos van der Merwe het ook vir ons gr1's gebid. Ons kyk die kwart...
19/01/2026

Ons het Sondag ons "Super heroes openingsdag" gehad en Koos van der Merwe het ook vir ons gr1's gebid.
Ons kyk die kwartaal na Super heroes van die Bybel onder andere Salomo, Gideon, Ester en Josua en eindig met Jesus is my Superhero. Moet dit nie mis nie!

Ons by Kidz@Eden is so opgewonde om almal weer te sien. Sondag is ons openingsdag vir ons reeks "Super heroes van die By...
14/01/2026

Ons by Kidz@Eden is so opgewonde om almal weer te sien. Sondag is ons openingsdag vir ons reeks "Super heroes van die Bybel ".
Nooi jou maats en kom geniet die pret dag saam met ons🍨🧁🍬🍭

14/01/2026
Hoe kosbaar is ons kinders vir ons.MATTEUS 18:10 AFR83"Julle moet nooit een van hierdie kleintjies minag nie, want Ek ve...
05/12/2025

Hoe kosbaar is ons kinders vir ons.

MATTEUS 18:10 AFR83
"Julle moet nooit een van hierdie kleintjies minag nie, want Ek verseker julle dat hulle engele in die hemel gedurigdeur by My hemelse Vader is"

Address

Eden Place, Kraaibosch
George
6530

Opening Hours

09:00 - 11:00

Telephone

0723314335

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kidz at Eden posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category