Filadelfia United Revival Mission Church SA

Filadelfia United Revival Mission Church SA We are a church and outreach organisation that do social work as well. The name is our Organisation is Filadelfia United Revival Mission Church SA.

01/01/2026
PERSVERKLARING📢 Filadelfia United Revival Mission Church SA kondig nuwe leierskap aanGeorge – Die Filadelfia United Revi...
08/09/2025

PERSVERKLARING
📢 Filadelfia United Revival Mission Church SA kondig nuwe leierskap aan

George – Die Filadelfia United Revival Mission Church SA het gedurende die naweek nuwe leierskap ingehuldig en hierdie verandering is reeds amptelik by die Raad van Kerke bevestig.

✨ Pastor Yolanda Avontuur is bevestig as die nuwe pastor en hoofleier van die kerk in geheel.
✨ Pastor Marchell Kleynhans, wat reeds as Apostel oor die George-gebied dien, is nou ook aangewys as die algemene Apostel van die kerk.
✨ Pastor Daniels sal voortgaan om geestelike leiding te neem in die Uniondale-tak van die kerk.

Die kerk spreek sy innige dank en waardering uit teenoor Apostel Pieter Avontuur, stigter en geestelike vader, vir sy 34 jaar van toegewyde diens aan die gemeente en breër gemeenskap. Apostel Avontuur tree nou in ’n minder aktiewe rol, maar bly steeds ’n belangrike raadgewende stem in die bediening.

Beide Apostel Avontuur en Apostel Kleynhans het hul groot opgewondenheid uitgespreek oor hul nuwe rolle en die geleenthede wat voorlê om die kerk na nuwe hoogtes te lei.

Einde

Vir Navrae Kontak
Apostle Marchell Kleynhans
Administratiewe hoof
0838652806

Hier staan Pastor Avontuur en Pastor Kleynhans saam hulle broer en sister Chanel Jumat en Conrad Kleynhans

Dus amptelik.. Die Hoof pastor van Filadelfia United Revival Mission SA is Pastor Yolanda Avontuur, die Apostel van Fila...
08/09/2025

Dus amptelik.. Die Hoof pastor van Filadelfia United Revival Mission SA is Pastor Yolanda Avontuur, die Apostel van Filadelfia United Revival Mission SA is Pastor Marchell Kleynhans, Baie dankie Apostle Pieter Avontuur dat u ons vertrou met Hierdie groot verantwoordelikeheid om die werk van God na groter en meer hoogtes te vat..

Ons is Opgewonde om die nuwe seisoen in ons kerk se geskiedenis te lei, en om ons kerk en gemeentes na nuwe hoogtes te vat, aan God al die eer!!!

28/07/2025

With Filadelfia – I just got recognized as one of their top fans!

Address

George South

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27724355237

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Filadelfia United Revival Mission Church SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category