Hope Church Protea Park

Hope Church Protea Park YOU ARE INVITED! We have two services that are both in Afrikaans. You can choose any of the two. Our service times are 9am and 10:30am
We can't wait to see you!

04/01/2022
Ons het ons heel eerste Kers partytjie gehad vir Bounce (ons 12uur program op n Sondag)🎄Dit was vol verrassings en geske...
28/12/2021

Ons het ons heel eerste Kers partytjie gehad vir Bounce (ons 12uur program op n Sondag)🎄

Dit was vol verrassings en geskenke!🎁

Spesiale dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het en ook vir wat ons kon help om dit ekstra spesiaal te maak!🥳

So Others May Live!

Ons het ons heel eerste Kers partytjie gehad vir Bounce (ons 12uur program op n Sondag)🎄Dit was vol verrassings en geske...
27/12/2021

Ons het ons heel eerste Kers partytjie gehad vir Bounce (ons 12uur program op n Sondag)🎄

Dit was vol verrassings en geskenke!🎁

Spesiale dankie aan almal wat dit moontlik gemaak het en ook vir Romans Pizza wat ons kon help om dit ekstra spesiaal te maak!🥳

So Others May Live!

Ons het ons heel eerste Kersdienste gehad hierdie naweek!🎄Dit was ongelooflik!🥳So Others May Live
27/12/2021

Ons het ons heel eerste Kersdienste gehad hierdie naweek!🎄

Dit was ongelooflik!🥳

So Others May Live

JY IS UITGENOOI!🥳🥳Hierdie komende Sondag het ons Clifford wat gaan deel oor: Die Held in jou!Dit gaan ongelooflik wees!🤩...
10/12/2021

JY IS UITGENOOI!🥳🥳

Hierdie komende Sondag het ons Clifford wat gaan deel oor: Die Held in jou!

Dit gaan ongelooflik wees!🤩

Sien U Sondag!

Ons tye is 9am en 10:30am
So Others May Live!

Ons het ‘n ongelooflike tyd gehad vandag by die kerk!🥳  het ‘n great boodskap gedeelte oor God Is Goed!Indien jy dit gem...
05/12/2021

Ons het ‘n ongelooflike tyd gehad vandag by die kerk!🥳

het ‘n great boodskap gedeelte oor God Is Goed!

Indien jy dit gemis het,stuur ons n DM en ons stuur vir jou n kopie!🤩

So Others May Live!

JY IS UITGENOOI!Ons is so opgewonde vir kerk more!Ons tema is: Is jy reg vir jou belofte?Kom sluit aan by enige van ons ...
27/11/2021

JY IS UITGENOOI!

Ons is so opgewonde vir kerk more!

Ons tema is: Is jy reg vir jou belofte?

Kom sluit aan by enige van ons dienste!

Ons tye is 9am en 10:30am!

So others May Live!

Ons het die beste tyd gehad gister!🥳 het ‘n wonderlike woord gebring👏Indien u dit gemis het,stuur ons ‘n DM en ons kry j...
22/11/2021

Ons het die beste tyd gehad gister!🥳

het ‘n wonderlike woord gebring👏

Indien u dit gemis het,stuur ons ‘n DM en ons kry jou kopie van die preek by jou uit!🤩

JY IS UITGENOOI!🤩Ons kan nie wag vir kerk Môre nie!Ons het Deon Melow as gas spreker  en dit gaan ongelooflik wees!Nooi ...
20/11/2021

JY IS UITGENOOI!🤩

Ons kan nie wag vir kerk Môre nie!

Ons het Deon Melow as gas spreker en dit gaan ongelooflik wees!

Nooi almal in jou wêreld!

Kom sluit aan by enige van ons twee dienste: 9am/10:30am

Sien jou daar!🥳

14/11/2021

Ons is so opgewonde oor ons “SISTERHOOD event” by Hope Church George!🥳🥳

Saterdag, 20 November
•8:30am for 9am
•10:30am for 11am
•5:30pm for 6pm

Nooi al die vroue in jou wêreld en kom sluit aan!

SISTERHOOD is gratis, maar bespreek asseblief jou sitplek by www.hopechurch.org.za.

Of

Stuur ons ‘n DM (direkte boodskap op Instagram) en ons help jou bespreek!🤩



JY IS UITGENOOI!Hierdie Sondag het ons n gas spreker, Veronica Stephens! 🥳Sy gaan met ons oor God se BELOFTES deel!Kom s...
12/11/2021

JY IS UITGENOOI!

Hierdie Sondag het ons n gas spreker, Veronica Stephens! 🥳

Sy gaan met ons oor God se BELOFTES deel!

Kom sluit aan by enige van ons twee dienste!
9am & 10:30am

Jy wil nie uitmis nie!🤩

Ons het die beste tyd in kerk gehad vandag!🥳Indien jy dit gemis het,stuur ons n DM en ons stuur jou kopie van die preek!...
07/11/2021

Ons het die beste tyd in kerk gehad vandag!🥳
Indien jy dit gemis het,stuur ons n DM en ons stuur jou kopie van die preek!

Address

Cnr Of Park Lane & Sweetpea, Lavalia
George
6530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hope Church Protea Park posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Hope Church Protea Park:

Share

Category