Soteria Gemeente

Soteria Gemeente OM GOD TE SIEN WERK IN ONS EN DEUR ONS

AANDKERK | 6 SEPTEMBERWHERE IS MY HONOUR?
08/09/2026

AANDKERK | 6 SEPTEMBER
WHERE IS MY HONOUR?

6 SEPTEMBER | 09:00 | GEMAK WAS NOOIT DIE BELOOFDE LAND NIE
08/09/2026

6 SEPTEMBER | 09:00 | GEMAK WAS NOOIT DIE BELOOFDE LAND NIE

Hierdie Sondag kom Gerridene Berg ’n kragtige boodskap bring oor wa...

AANDKERK | 6 SEPTEMBER*Where Is My Honor?*Ons sing nogsteeds. Ons kom nogsteeds bymekaar. Ons aanbid nogsteeds.Maar hier...
05/09/2026

AANDKERK | 6 SEPTEMBER
*Where Is My Honor?*

Ons sing nogsteeds. Ons kom nogsteeds bymekaar. Ons aanbid nogsteeds.

Maar hierdie boodskap is ’n oproep om godsdiens neer te lê en terug te keer na ware oorgawe. Om verby gewoontes, gemak en uiterlike aanbidding te kyk, en God weer te eer met ons harte, ons lewens en ons gehoorsaamheid.

’n Oproep om Hom weer te sien vir Wie Hy werklik is.

6 SEPTEMBER | 09:00 | GEMAK WAS NOOIT DIE BELOOFDE LAND NIEHierdie Sondag kom Gerridene Berg ’n kragtige boodskap bring ...
05/09/2026

6 SEPTEMBER | 09:00 | GEMAK WAS NOOIT DIE BELOOFDE LAND NIE

Hierdie Sondag kom Gerridene Berg ’n kragtige boodskap bring oor wat ware Vryheid werklik beteken. God roep ons nie om gemaklik vas te sit waar ons is nie. Hy roep ons uit, nader aan Hom en dieper in Hom in. Soms moet Hy ons uit ons bekende plekke haal om ons te bring na waar Hy ons werklik wil hê. Kom ontdek wat dit beteken om werklik vry te wees — en om Hom te volg waar Hy jou ook al lei.

🔥Liewe GemeenteDit gaan nou sommer baie goed met die parkering hiervoor die kerk.  Ons het selfs nou meer spasie ontdek!...
03/09/2026

🔥Liewe Gemeente

Dit gaan nou sommer baie goed met die parkering hiervoor die kerk. Ons het selfs nou meer spasie ontdek! Hier is die riglyne vir die parkering indien jy nog onseker voel. Ons sien uit daarna om julle Sondag te sien!

30 AUGUSTUS | 18:00 | OPENBARING & DIE 7 KERKE
31/08/2026

30 AUGUSTUS | 18:00 | OPENBARING & DIE 7 KERKE

30 AUGUSTUS | 18:00 | OPENBARING & DIE 7 KERKEDEEL 7:Hierdie Sond...

30 AUGUSTUS | 09:00 | HOE KAN EK JOU OPGEE?
31/08/2026

30 AUGUSTUS | 09:00 | HOE KAN EK JOU OPGEE?

30 AUGUSTUS | 09:00 | HOE KAN EK JOU OPGEE?Hosea begin met 'n vro...

*30 AUGUSTUS | 18:00 | OPENBARING & DIE 7 KERKE**DEEL 7*:Hierdie Sondagaand fokus ons op Jesus se boodskap aan die Kerk ...
30/08/2026

*30 AUGUSTUS | 18:00 | OPENBARING & DIE 7 KERKE*

*DEEL 7*:Hierdie Sondagaand fokus ons op Jesus se boodskap aan die Kerk van Sardis. Jesus Christus sê vir hulle: "Ek ken jou werke: jy het die naam dat jy leef, en jy is dood". Hulle het baie aktiwiteite en 'n goeie reputasie, maar die innerlike, lewende geloof ontbreek. Waarteen waarsku Jesus ons as Sy Liggaam? Het ons net die naam dat ons leef — of is ons werklik lewendig in Christus?

*30 AUGUSTUS | 09:00 | HOE KAN EK JOU OPGEE?*Hosea begin met 'n vrou wat wegloop. Dit beweeg deur 'n volk wat God vergee...
29/08/2026

*30 AUGUSTUS | 09:00 | HOE KAN EK JOU OPGEE?*

Hosea begin met 'n vrou wat wegloop. Dit beweeg deur 'n volk wat God vergeet. Dit bring ons by 'n God wie se hart breek. En dit eindig met God wat sê: *“KOM TERUG.”* Nie omdat jou sonde klein is nie. Maar omdat My liefde groter is as jou wegdryf. Kom hoor Sondag oor die Vader wat jou nie sal opgee nie....

Address

27 Victoria Street
George
6529

Opening Hours

Monday 08:30 - 15:00
Tuesday 08:30 - 15:00
Wednesday 08:30 - 15:00
Thursday 08:30 - 15:00
Sunday 09:00 - 10:30
18:00 - 19:30

Telephone

+27448741842

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Soteria Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category