18/04/2026
Ons is so opgewonde om julle elkeen mรดre te sien ๐คฉ
Hierdie week gaan ons terug na die beginโฆ ๐โจ
Kom ontdek saam met ons hoe _God die Outeur en Skepper van alles is_ ๐
Ons leer dat alles deur Hom en vir Hom gemaak is ๐
๐ Onthou asseblief om jou kind se *Bybel saam te bring*!
Sien julle mรดre om *08:30 & 10:00* ! โจ