Parow-Panorama Gemeente

Parow-Panorama Gemeente Parow-Panorama
NG Kerk / Dutch Reformed Church

∙∙Akoestiese Aanbiddingsaand ∙∙’n Aand om stil te raak, saam te aanbid en net in God se teenwoordigheid te wees.Join ons...
05/06/2026

∙∙Akoestiese Aanbiddingsaand ∙∙

’n Aand om stil te raak, saam te aanbid en net in God se teenwoordigheid te wees.
Join ons vir ’n spesiale Akoestiese Aanbiddingsaand op 7 Junie 2026 om 18:30 by Parow-Panorama Kerk.

Met Christiaan Kahler en Marius & Soléille du Randt

Geniet ’n koffie voor die tyd.
📍 Rembrandt-singel 14, Panorama

Ons sien uit om julle te verwelkom.

∙∙ Snuffelmark 2026 ∙∙Baie dankie aan almal wat ons Suffelmark verlede week ondersteun het. Dit was heerlik om saam te k...
01/06/2026

∙∙ Snuffelmark 2026 ∙∙

Baie dankie aan almal wat ons Suffelmark verlede week ondersteun het.
Dit was heerlik om saam te kuier. Ons sien julle weer by ons volgende mark!

∙∙Ons maak reg vir Snuffelmark - Dit is hierdie naweek! ∙∙Daar gaan iets vir almal wees! Bring die familie, nooi die bur...
28/05/2026

∙∙Ons maak reg vir Snuffelmark - Dit is hierdie naweek! ∙∙

Daar gaan iets vir almal wees! Bring die familie, nooi die bure en kom geniet die dag saam met ons. Of jy nou kom snuffel, gesels of kuier - ons sien uit daarna om jou te verwelkom!

📍 NGK Parow-Panorama, Rembrandtsingel 14, Panorama

📅 29 Mei 2026 | 10:00 – 18:00
📅 30 Mei 2026 | 09:00 – 13:00

∙∙Kinderpinkster saam met Mossie en Annapop ∙∙Die kinders het op ‘n prettige en betekenisvolle manier meer geleer oor di...
27/05/2026

∙∙Kinderpinkster saam met Mossie en Annapop ∙∙

Die kinders het op ‘n prettige en betekenisvolle manier meer geleer oor die Heilige Gees deur die stories van Mossie en Annapop. Ballonne het ‘n groot rol gespeel om vir die kinders te wys hoe belangrik dit is dat die Heilige Gees in ons leef en werk.

Die kinders het ontdek dat ons soos ‘n onopgeblaasde ballon is wanneer die Heilige Gees nie in ons is nie. Wanneer Hy egter in ons leef, help Hy ons om te groei, te beweeg en te doen waarvoor God ons gemaak het. Hulle het ook geleer dat die Heilige Gees nie net in die kerk teenwoordig is nie, maar elke dag in ons harte leef en ons lei.

Matteus 18:3 - “As julle nie verander en soos kindertjies word nie, sal julle nooit in die koninkryk van die hemel ingaan nie... En elkeen wat so ‘n kindjie in My Naam ontvang, ontvang My.”

∙∙ Acoustic Worship Night ∙∙We’re so excited for this special evening of worship, reflection, and community 🙌Join us on ...
26/05/2026

∙∙ Acoustic Worship Night ∙∙

We’re so excited for this special evening of worship, reflection, and community 🙌

Join us on 7 June 2026 at 18:30 at Parow-Panorama Church for an Acoustic Worship Night - an evening to slow down, lift our voices, and simply be in God’s presence. Featuring Christiaan Kahler and Marius & Soléille du Randt - Three musicians who have been part of the movement.

☕ Coffee will be available beforehand - come early, grab a cup, and settle in.
The best part? It’s completely FREE.

📍 14 Rembrandt Crescent, Panorama
See you there!

24/05/2026

EREDIENS: NGK PAROW-PANORAMA

Teks: Matteus 11:28-30
Tema: “Waartoe nooi God
ons uit in hierdie mal wêreld?”

Prediker: Ds Alwyn Small

snapscan url:
https://pos.snapscan.io/qr/PXMP16444

∙∙ Bargain Bonanza / Snuffelmark ∙∙Is jy op soek na winskopies?Kom besoek gerus ons Snuffelmark waar daar iets van alles...
22/05/2026

∙∙ Bargain Bonanza / Snuffelmark ∙∙

Is jy op soek na winskopies?
Kom besoek gerus ons Snuffelmark waar daar iets van alles is!

📍 NGK Parow-Panorama, Rembrandtsingel 14, Panorama
📅 29 Mei 2026 | 10:00 – 18:00
📅 30 Mei 2026 | 09:00 – 13:00

_____________________________________________________

Are you looking for bargains?
Come visit our Bargain Bonanza, where there’s something for everyone!

📍 DR Church Parow-Panorama, 14 Rembrandt Crescent, Panorama
📅 29 May 2026 | 10:00 – 18:00
📅 30 May 2026 | 09:00 – 13:00

Address

Edgemead

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 10:00

Telephone

+27(0) 21 930 3100

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Parow-Panorama Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Parow-Panorama Gemeente:

Share