Parow-Noord Gemeenskapskerk

Parow-Noord Gemeenskapskerk 'n Geloofsgemeenskap waar almal welkom is
A Faith Community driven by the love of Jesus

Sondae eredienste: 09:00

Kantoor: Maandae tot Donderdae
08:00-13:00

Leraar: Ds Talitha Conradie
081 725 8172

Koop 'n lootjie vir 'n goeie doel ter ondersteuning van ons basaar wat sal plaasvind op 24 Oktober, en staan 'n kans om ...
07/09/2026

Koop 'n lootjie vir 'n goeie doel ter ondersteuning van ons basaar wat sal plaasvind op 24 Oktober, en staan 'n kans om een van drie wonderlike "hampers" te wen.

05/09/2026
🌸 Vroue Tee – 8 Augustus 2026 🌸Met dankbare harte wil ons elke dame bedank wat deel was van ons Vroue Tee-geleentheid. D...
15/08/2026

🌸 Vroue Tee – 8 Augustus 2026 🌸

Met dankbare harte wil ons elke dame bedank wat deel was van ons Vroue Tee-geleentheid. Dankie dat julle saam gelag, gesels, geskep en julle kreatiwiteit met ons gedeel het. Dit was 'n besondere voorreg om die oggend saam te geniet en die gawes wat God aan elkeen gee, te vier.

Mag die Here julle ryklik seën en julle daagliks herinner dat julle wonderbaarlik gemaak is en kosbaar is in Sy oë.

"Die Here sal jou altyd lei; Hy sal jou versadig in droë streke en jou krag gee. Jy sal wees soos ’n tuin wat goed natgemaak word, soos ’n fontein waarvan die water nooit opdroog nie." – Jesaja 58:11

Ons sien uit na nog baie mooi oomblikke saam.

Reis saam ons verder Sondag. Bring gerus jou Bybel saam. Sien jou daar!
08/08/2026

Reis saam ons verder Sondag. Bring gerus jou Bybel saam. Sien jou daar!

Alle dames welkom - bevestig u teenwoordigheid by ds Talitha of die kerkkantoor teen Woensdag 5 Augustus.
27/07/2026

Alle dames welkom - bevestig u teenwoordigheid by ds Talitha of die kerkkantoor teen Woensdag 5 Augustus.

Address

71 Theal Street Parow North
Cape Town
7500

Opening Hours

Monday 08:00 - 12:00
Tuesday 08:00 - 12:00
Wednesday 08:00 - 12:00
Thursday 08:00 - 12:00
Friday 08:00 - 12:00
Sunday 09:00 - 11:00

Telephone

+27219392395

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Parow-Noord Gemeenskapskerk posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share