Rooted Youth

Rooted Youth Tieners met een visie: om Jesus te leer ken en te volg.

Praise God!Elke Vrydag 7-9 kom die jongmense bymekaar en maak God se Naam groot...dit tyd dat jy ons join!🔥
04/09/2026

Praise God!

Elke Vrydag 7-9 kom die jongmense bymekaar en maak God se Naam groot...dit tyd dat jy ons join!🔥

25/08/2026
Hallelujah to the Man on the middle cross! He didn't owe the debt, but He paid it off!FOR YOU!🙌🏻🔥
12/08/2026

Hallelujah to the Man on the middle cross! He didn't owe the debt, but He paid it off!

FOR YOU!🙌🏻🔥

Elke Vrydag doen ons een ding...Ons prys die Here!En jy behoort hier!🔥Sien jou Vrydag!
05/08/2026

Elke Vrydag doen ons een ding...Ons prys die Here!

En jy behoort hier!🔥

Sien jou Vrydag!

En so skop ons kwartaal 3 af!'n Aand gepak met games, praise, woord en vriende! Wat meer kan jy voor vra?🔥🤍Jy hoort hier...
28/07/2026

En so skop ons kwartaal 3 af!

'n Aand gepak met games, praise, woord en vriende! Wat meer kan jy voor vra?🔥🤍

Jy hoort hier op 'n Vrydag so bring jou vriende, bring jou Bybel en moenie uitmis nie!

Sien jou die Vrydag by Rooted Youth!

Kwartaal 2 was met 'n bang afgesluit!✔️Praise✔️Games (Baie van hulle)✔️Woord✔️WorshipOnthou jy breuk van die skool, nie ...
30/06/2026

Kwartaal 2 was met 'n bang afgesluit!

✔️Praise
✔️Games (Baie van hulle)
✔️Woord
✔️Worship

Onthou jy breuk van die skool, nie van die Here nie!🙌🏻❤️

Sien julle vir Kwartaal 3!🔥

Address

De Lange Str
Despatch
6220

Opening Hours

19:00 - 21:00

Telephone

+27744746155

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rooted Youth posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to Rooted Youth:

Shortcuts

Share