Uitgesonder & Afgesonder

Uitgesonder & Afgesonder Uitgesonder & Afgesonder is die jongvolwassenes groep van Lighuis Christelike Sentrum Despatch.

❗Jong volwassenes braai uitgeskuif weens weer❗Ongelukkig moet ons met 'n seer hart vandag se braai uitskuif weens die we...
18/10/2025

❗Jong volwassenes braai uitgeskuif weens weer❗

Ongelukkig moet ons met 'n seer hart vandag se braai uitskuif weens die weer.

'n Nuwe datum sal deurgegee word. Ons is jammer vir enige ongerief🙏🏻

As jy tussen die ouderdom van 19-35 is dan is hierdie een vir jou. It’s about time!Gesels met Anke by 083 277 3838 vir m...
15/10/2025

As jy tussen die ouderdom van 19-35 is dan is hierdie een vir jou. It’s about time!

Gesels met Anke by 083 277 3838 vir meer inligting en om te RSVP.

ONTHOU OM VANDAG NOG TE RSVPMerk 1 Desember 2024 om 18:00 op jou kalender, want jy het reeds planne saam met ons!🥳Vir Ui...
25/11/2024

ONTHOU OM VANDAG NOG TE RSVP

Merk 1 Desember 2024 om 18:00 op jou kalender, want jy het reeds planne saam met ons!🥳

Vir Uitgesonder & Afgesonder se afsluiting vir die jaar gaan ons ‘n bietjie ons algemene kennis in verskeie afdelings toets🤓 en sommer net ‘n lekker tyd saam hê.

Ingangsfooi is jou gunsteling snack om te deel met die res. RSVP asb by Armand op 074 433 5241.

Merk 1 Desember 2024 om 18:00 op jou kalender, want jy het reeds planne saam met ons!🥳Vir Uitgesonder & Afgesonder se af...
20/11/2024

Merk 1 Desember 2024 om 18:00 op jou kalender, want jy het reeds planne saam met ons!🥳

Vir Uitgesonder & Afgesonder se afsluiting vir die jaar gaan ons ‘n bietjie ons algemene kennis in verskeie afdelings toets🤓 en sommer net ‘n lekker tyd saam hê.

Ingangsfooi is jou gunsteling snack om te deel met die res. RSVP asb by Armand op 074 433 5241 teen 25 November.

☀️REMINDER🌴Hierdie Sondag aand om 18:00 kom ons weer bymekaar vir Woord en sommer net lekker saam kuier. Nooi iemand saa...
16/11/2024

☀️REMINDER🌴

Hierdie Sondag aand om 18:00 kom ons weer bymekaar vir Woord en sommer net lekker saam kuier. Nooi iemand saam!

Uitgesonder & Afgesonder
Jongvolwassenes
19-30 Jaar
17:00 Sosiaal
18:00 Woord
Lighuis Christelike Sentrum Despatch

Hierdie Sondag aand om 18:00… Los jou teruggetrokke kant by die huis en kom kuier saam voor die tyd vanaf 17:00. Jy is s...
01/11/2024

Hierdie Sondag aand om 18:00… Los jou teruggetrokke kant by die huis en kom kuier saam voor die tyd vanaf 17:00. Jy is so welkom!

Uitgesonder & Afgesonder
Jongvolwassenes
17:00 Sosiaal
18:00 Woord
Lighuis Christelike Sentrum Despatch

Met die jaar wat so vinnig uithardloop, is ons gemeente se program ook vol en daarom sal ons vir die res van die jaar sl...
25/10/2024

Met die jaar wat so vinnig uithardloop, is ons gemeente se program ook vol en daarom sal ons vir die res van die jaar slegs elke 2de Sondag bymekaar kan kom.

Ons wil jou aanmoedig om nota te maak van hierdie datums en om nie weg te bly nie. Kom ons geniet saam die tyd wat ons nog oor het van 2024!

Konstant. Beginselvas. Gereeld. Standvastig. Ondubbelsinnig. Kom leer saam hierdie Sondag aand hoe KONSEKWENTHEID jou le...
18/10/2024

Konstant. Beginselvas. Gereeld. Standvastig. Ondubbelsinnig.
Kom leer saam hierdie Sondag aand hoe KONSEKWENTHEID jou lewe kan verander.

Uitgesonder & Afgesonder
Jongvolwassenes
19-30 Jaar
Sondae Aande
17:00 Sosiaal
18:00 Woord
Lighuis Christelike Sentrum Despatch

Dit wat ons d**k die einde van ons storie is, is dalk maar net die begin van God se storie vir ons… Kom gesels saam vana...
13/10/2024

Dit wat ons d**k die einde van ons storie is, is dalk maar net die begin van God se storie vir ons… Kom gesels saam vanaand!

Uitgesonder & Afgesonder
Jongvolwassenes
19-30 Jaar
Sondae Aande
17:00 Sosiaal
18:00 Woord
Lighuis Christelike Sentrum Despatch

Address

1 De Langestraat
Despatch
6220

Opening Hours

18:00 - 20:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uitgesonder & Afgesonder posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share