24/08/2017
More almal....dit lyk asof ons Country aand se kaartjies ampertjies uitverkoop is daar is tans net 4 oor :-)
Onthou asb jou "entrance fee" is enige vorm van onbederfbare kos soos bv 'n blikkie tuna,pasta,rys. Toiletware is ook baie welkom soos seep,tandepaste,shampoo.
Baie dankie aan almal wat 'n kaartjie gekoop het en almal se harde werk ons waardeer julle.
Dit beloof om 'n lekker gesellige aand te wees met warm sop & brood en ons musiekspan gan ons bederf met die liefde en warmte van Jesus.
Sien jou daar:
NLM GEMEENTE
EERSKOMENDE SATERDAG 18:00