El Shaddai Oase Gemeente

El Shaddai Oase Gemeente Non Profit Organizations

29/05/2026

Sondae dienstye.........kom met n verwagting

20/05/2026

Sterkte aan elkeen
Jesus liefde

25/04/2026

Sondae dienstye.....ALMAL is welkom!!

23/04/2026

EL SHADDAI OASE GEMEENTE JEUG SPAN
*THE WARRIORS FOR CHRIST*
H/V ALOE EN BRAMBLE STRAAT
VAN DYK PARK
BOKSBURG

Dis amper weer Jeug Vrydag aand en ons sien baie uit om julle te sien! Onthou jeug is van 18:00 tot 20:00 — dit gaan weer lekker wees.

Moenie vergeet om:
📖 Julle Bybelverse te onthou
🎲Te begin d**k aan speletjies wat julle graag wil speel — ons wil hoor watter idees julle het!
👫’n Vriend of vriendin saam te bring— hoe meer, hoe lekkerder!
🧥Warm aan te trek, die aande raak nou lekker koud.

Ons sien uit na ’n aand vol pret, lag en goeie saamkuier. Sien julle Vrydag! ✨

Kontak gerus julle jeugleiers oor enige vrae:

Ella: 084 927 9658
Esmarie: 061 637 5725
Joshua: 063 440 7407

22/04/2026

Biduur...
Koop die tyd uit Woensdae om 19:00 ALMAL IS WELKOM

Address

Aloe & Bramble Street
Boksburg
1460

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when El Shaddai Oase Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to El Shaddai Oase Gemeente:

Share