UTC Fellowship

UTC Fellowship Fellowship group A group that supports,motivates,equip and encourage each other for our daily lives.

13/05/2014

"Don't worry about anything, instead, pray about everything." Phil. 4:6. Prayer is intended to be your first priority, not your last resort & because He bends down to listen, we will pray as long as we have breath. Join Renovata's Young Adult's for a 7 week revival prayer, every Wednesday, 19:00 at 41 Sirius Road, Sunward Park, Boksburg. The enemy will try to limit your praying because he knows your prayer will limit him. Be there. Be blessed.

29/04/2014

Na NOG 'n lang naweek kan jy jou week op geen beter manier begin as by UTC nie ! Ons groei & bemoedig 19:00 by 36 van den Heeversirkel, Parkrand, Boksburg. Die lieflike "jongste" sussi gaan haar Master Chef tegnieke bemeester & 'n sop aan mekaar slaan - KOM HONGER !!! 😛

22/04/2014

Ons glo & vertrou dat julle 'n EGGCELLENT Paasnaweek gehad het ! Kom begin jou week saam 'n hele klomp peops wat in afwagting staan vir dit wat God vir hulle bestem om te wees. UTC, 19:00 by 36 van den Heeversirkel, Parkrand, Boksburg. Be blessed.

25/03/2014

UTC gaan weer rock vanaand ! Wees deel van hierdi groep wat God die eer & erkenning gee vir groot of klein dinge wat jou shape & voorberei vir 'n blink toekoms ;) Same place, 36 van den Heeversirkel Parkrand Boksburg, same time, 19:00. 'n tjippie & 'n tjommie is welkom 😛

18/03/2014

More More :) Dis ons laaaaste tree oor di 40 dae buldjie -- kom groei & bemoedig saam 'n awestruck groep wat God net so nodig het soos ek & jy ! Same old - 19:00 by 36 van den Heeversirkel Parkrand Boksburg. 'n Maaiki & 'n tjippi of koeldranki is welkom indien jy kan ! 😉

25/02/2014

Ons groei & bemoedig vanaand by UTC Fellowship ! Wees deel van die verandering & kom join ons by 36 van den Heeversirkel, Parkrand, Boksburg. Sleep 'n chippi of keelnat maker saam indien jy kan ! Be blessed.

18/02/2014

Wat maak 'n Dinsdag SO spesiaal ?! Behalwe dat MAANDAG verby is, is dit alweer tyd om Cozy te raak by UTC. Join ons vanaand, 19:00 by 36 van den Heeversirkel Parkrand Boksburg. Streetwars assassinators -- Jy's VEILIG by jou groei groep !!! Sien later.

09/02/2014

UTC Fellowship skop weer volstoom af met 'n nuwe jaar waar ons klou aan God se beloftes & Sy onophouende genade vir ons. Kom join ons hierdi Dinsdag aand, 19:00, by 36 van den Heeversirkel, Parkrand. Ons het 'n stunnnnnning opening beplan & ons gaan lekker Burgers EN Verhouding bou !!! 😛 Sleep jou tjommas saam & kom soak in God se teenwoordigheid :)

14/05/2013

Don't you just feel like jumping up & shaking your butt all because it's TUESDAY again ?! Weer tyd vir 'n gesellige UTC Sessie ! Let's get Cozy, 19:00, 36 van den Heeversirkel, Parkrand, Boksburg !!! Sleep jo Bybel & 'n chippi of keelnatmaker saam indien jy kan ! See u SOON !

07/05/2013

Is die Winter besig om jou koue voete te gee ? [Figuurlik Natuurlik] :) Daag die Winter bietjie uit & kom raak lekker Cozy by UTC Fellowship, 19:00, 36 van den Heeversirkel, Parkrand, Boksburg !!! "One day in His presence is better than a thousand else where." Sleep jo Bybel & 'n chippi of keelnatmaker saam indien jy kan ! Wees net daar !!! ;) Blessings !

22/01/2013

Jy KANNIE vanaand misloop nie !!!

Kom join ons Renovata Young Adults by UTC Fellowship - 19:00, 36 van den Heeversirkel, Parkrand, Boksburg.

C u SOON :)

27/11/2012

UTC Fellowship !!!

VANAAND - @ 19:00, 36 van den Heeversirkel, Parkrand, Boksburg.

Ons maak vanaand klaar by die lekker gesellige Tuiste & join die res van die groei groepe by die kerk vir die res van die jaar.

Join ons in Sy presence & kom vind bietjie meer uit oor 'THE REASON" ;) Jy wil dit NIE misloop NIE :)

C u soon then !!!

Address

Boksburg

Telephone

079 921 4050

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when UTC Fellowship posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Place Of Worship

Send a message to UTC Fellowship:

Share