Dalpark Kaléo Gemeente

Dalpark Kaléo Gemeente Gemeente in die Oos-Rand vir elkeen. God en Sy Woord is ons middelpunt. Gevestig, geborge, gestuur.

Ds. Hennie se nuwe reeks begin more. Sien jou daar!In-persoon of aanlyn.
05/09/2026

Ds. Hennie se nuwe reeks begin more. Sien jou daar!

In-persoon of aanlyn.

So het die span Vrydagmiddag in die kombuis gewoeker om die bestellings gereed te kry vir die pofbekkies.
05/09/2026

So het die span Vrydagmiddag in die kombuis gewoeker om die bestellings gereed te kry vir die pofbekkies.

04/09/2026
Ons Goue Jare het gister heerlik Bingo gespeel.Dit was sommer net 'n heerlike dag! Dankie vir elkeen wat kom saamkuier h...
03/09/2026

Ons Goue Jare het gister heerlik Bingo gespeel.

Dit was sommer net 'n heerlike dag! Dankie vir elkeen wat kom saamkuier het.

Kaartjies verkoop vinnig!Hierdie gaan 'n skouspelagtige aand wees. Bespreek jou plek nou.
31/08/2026

Kaartjies verkoop vinnig!

Hierdie gaan 'n skouspelagtige aand wees. Bespreek jou plek nou.

Kontak Elsje by 082 371 9443.Beperkte staanplekke.
30/08/2026

Kontak Elsje by 082 371 9443.

Beperkte staanplekke.

Ons reeks VIER ALLES sluit more af.Sien jou daar!Kaléo Kidz om 09:00 en Jeug om 10:15. Erediens om 09:00.Sjalom-vrede-he...
29/08/2026

Ons reeks VIER ALLES sluit more af.

Sien jou daar!

Kaléo Kidz om 09:00 en Jeug om 10:15.

Erediens om 09:00.

Sjalom-vrede-heelheid
Nico.

Ons twee leraars, Hennie en Nico, was op 'n Predikante Samekoms die afgelope week in Goudini. Dit was vir hulle heerlik ...
28/08/2026

Ons twee leraars, Hennie en Nico, was op 'n Predikante Samekoms die afgelope week in Goudini. Dit was vir hulle heerlik en uiters leersaam om saam met 700 ander predikante net 'n week in die Here se teenwoordigheid te kon deurbring.

Address

22 Boekenhout
Brakpan
1541

Opening Hours

08:00 - 12:00

Telephone

+27824691583

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dalpark Kaléo Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share